Unit 202 Quayside

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Unit 202 Quayside is 'n pragtige selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die veilige Quayside-gebou in Century City en bied 'n uitsig oor die kanaal. Century City bied maklike toegang tot die N1 en is naby Canal Walk-winkelsentrum en die Century City-konferensiesentrum, en is net 15 minute se ry van Kaapstad af. Dit is die ideale bestemming vir sakereisigers. Kaapstad Internasionale Lughawe is minder as 20 km weg.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is vir selfsorg toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die leefarea het 'n TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel front noord, is sonnig en bied 'n uitsig oor die pragtige kanaal met voëllewe en 'n rustige restaurant op die kanaal wat bedags oop is.

Die Quayside-gebou bied uitstekende sekuriteit met beperkte toegang. Daar is 'n kafee op die onderste verdieping van die gebou.

Intaka Island is net agter die woonstel. Gaste kan dié 16 hektaar-vleiland en voëlpark besoek. Daar is 'n 2 km-lange pad waarop gaste kan stap en die kanaal se ryk voëllewe kan geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Unit 202 Quayside sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Unit 202 Quayside gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za