Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit 205 Breede River Lodge

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Unit 205 Breede River Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde duplekswoonstel in die Breede River Lodge in Witsand. Die duplekswoonstel spog met ingeboude braaigeriewe en 'n balkon met 'n uitstekende uitsig.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers waarvan een en suite is, en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus, en die oopplan-leefarea sluit 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea in. Daar is TV's met sekere DStv-kanale in die slaapkamers en die leefarea. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en is welkom om van die gemeenskaplike swembad by die Breede River Lodge gebruik te maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Unit 205 Breede River Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Unit 205 Breede River Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 3

Ligging

  • Joseph Barry-rylaan, Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Unit 205 Breede River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98f6501369a9b60ca836c26961ef933d388c57e4664f787c6f41808d9e91335ac5dbb1479222a792eeef428a714aa466c6a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Joseph Barry Drive Breede River Lodge 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396383659975 20.826802286508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem