LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Unit 22 @ Doornkop Fish and Wildlife Reserve | LekkeSlaap
+23

Unit 22 @ Doornkop Fish and Wildlife Reserve

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Unit 22 @ Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Kerry M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry M
Saam met vriende

Highly recommended.

Fantastic accommodation with everything you need. The Doornkop Reserve is a beautiful gem to get away to. Unit 22 is designed to give you the best combination of a cool and breezy summer house and a cost warm winter retreat.

Petra B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra B
Saam met vriende

Pragtige natuur en veilig.

Die enigste wat gepla het, was gaste wat harde musiek heeldag gespeel het, wat steurend was en daar is niks aan gedoen nie. Ook die feit dat skoonmaker Sondagoggend voor 10h inkom.

Hennie D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Fantasties, gaan sommer binnekort weer daar kuier.

Baie lekker en rustige wegbreek plek. Eenheid 22 is lekker ruim en netjies met alles wat jy nodig het. Sal dit beslis aanbeveel.

Pieter V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Tranquil and scenic.

Really a nice relaxing environment with activities for the kids as well. The lodge itself needs a bit of upgrading though.

Susan M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M
Gesin met klein kinders

Beautiful, sanctuary, relaxed, ideal for family holiday.

My family had an amazing holiday for a week at Doornkop unit 22. The place is clean. Beautiful, a sanctuary and a great family environment. Braai areas available, swimming pool, animal game drive. You literally do not have to go anywhere. It has entertainment for everyone. Neat kids play areas at club house. A large variety of board games. Great, friendly owners. We had a breakdown on our way and Simone was very helpful, advised where she could despite the car challenge. We absolutely had an amazing time.

Gideon V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V

Pragtige plek.

Blyplek was ongelooflik netjies en ruim en het aan al ons behoeftes voldoen. Sal dit beslis aanbeveel.

Eden L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eden L
Saam met vriende

Would 100% recommend. An incredible place.

We absolutely loved our stay. The place was easy to find and the road was smooth. No hassle to get the keys, everything was made easy for us. The house is absolutely stunning and well exceeded our expectations. The dishwasher was a great help (kitchen extremely well equipped). A wonderful lady also came to clean twice a day. The house was in great condition and had everything we needed. We will definitely be returning. Very impressed with Unit 22. Thank you for everything!

Johan N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Die mense is baie behulpsaam ek gee Doornkop 10 uit 10.

Vanaf R1 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R36, Unit 22 Doornkop Fish and Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADiHrKNtONHUyOJODFrlzZz1dexhh96ahPBqZvYfiF2qIZAcglo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 Off the R36 Unit 22 Doornkop Fish and Wildlife Reserve 1185 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.936335751849 30.237461919498
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!