Kalkbaai Akkommodasie by Unit 3 Millwood | LekkeSlaap
+7
+7

Unit 3 Millwood

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 999 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 16, St James, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Unit 3 Millwood is 'n stylvolle selfsorgwoonstel teen die see in St James, direk oorkant die see en die getypoel. Dit is net 5 minute se stap vanaf St James se bekende strand en ook net 'n klein entjie se stap na die winkels en die restaurante. Unit 3 Millwood is ook naby Muizenberg en Boulders-strand se pikkewynkolonie.

Die woonstel is op die grondvloer en het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Daar is 2 badkamers en 'n kombuis en leerfarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en daar is 'n TV en 'n verwarmer in die leefarea.

Een parkeerplek is beskikbaar op die perseel en daar is heelwat ekstra parkeerplek in die straat. Die skoonmaak- en wasgoeddiens is beskikbaar teen ekstra koste.

Slaapplek

’n Bespreking by Unit 3 Millwood sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Unit 3 Millwood
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoofstraat 16, St James, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Unit 3 Millwood het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 999
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 999
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 999
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 16, St James, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxZGZhNGM4LWI3MjItNGQ2OS04NjRiLTc4MTMwMjM4NDYxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 999  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 16 Main Rd St James 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-15:00 10:00 -34.123577998973 18.452632427215
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za