Unit 5 Chamonix

Voeg by Gunstelinge

 

Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die tabel hierbo, hef die blyplek ook 'n eenmalige R850-administrasiefooi per bespreking.
Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Unit 5 Chamonix
Rates displayed are on a self-catering basis.
Belasting en Ekstras
'n Breekskadedeposito van R1000 is betaalbaar.
Ons aanvaar geen tjeks nie.
Gaste moet asb. hul bankbesonderhede gee, sodat die deposito terugbetaal kan word.
Tariewe, soos op die kwotasie, is per eenheid. Dié tariewe kan sonder kennisgewing verander.
Besprekings is onderworpe aan beskikbaarheid en Cam Properties se bepalings en voorwaardes.
Slegs Elektroniese Fondsoorplasing sal aanvaar word.
Gaste moet om 14:00 inklok en om 09:00 uitklok op die laaste dag.
'n Deposito van 50% en 'n administrasie koste vir elke bespreking moet vooraf betaal word.
Die sleutels kan slegs oorhandig word wanneer die volle bedrag betaal is.
'n Breekskadedeposito van R1000 moet betaal word voordat die sleutels oorhandig kan word.
Dit sal terugbetaal word nadat die woonstel op die laaste dag, na ontruiming, deur die agent nagegaan is.
Die deposito sal verbeur word in die geval van kansellasies.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Unit 5 Chamonix gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R690 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za