LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Unit 504 The Regency | LekkeSlaap
+19

Unit 504 The Regency

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Unit 504 The Regency
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Salome B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Het dit geniet. Skoon en netjies.

Cassie V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en aangenaam.

Mooi, netjiese plek en beveel sterk aan.

Nokuthula N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nokuthula N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional.

Our stay was amazing, the unit had all the essentials we needed to make our stay as comfortable as possible. The appliances and cutlery are of highest quality, we were not short of anything. I will truly recommend the unit.

Angelique G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Daar was so paar punte wat teleurstellend was. Met aankoms moes ons sowat 30 minute vir die eenheid se sleutels wag. Daar was ou kos in die yskas wat nooit weggegooi of skoongemaak is nie. Die advertensie het gespesifiseer dat daar 'n koninggrootte -bed in die eenheid is, wat absoluut vals was - daar was slegs 'n dubbelbed in die eenheid. Op aankoms, was daar geen handdoeke beskikbaar nie en die beddegoed wat oorgetrek was op die bed, was nat (aaklig a.g.v. winter).

Vanaf R1 099
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 099
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 099
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matroosbergweg 27, Ashlea Gardens, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAw0pXM6FKQstPnymyBYw20Lo3tKDMnspv8ZhxILCmCribYlS0cq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 099  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 27 Matroosberg Road Ashlea Gardens 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.781383 28.268113
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!