Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit 70 Vista Bonita

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kus-boulevard Oos, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Unit 70 Vista Bonita bied selfsorgverblyf op die 11de verdieping in die veilige Vista Bonita-kompleks in die hartjie van Mosselbaai by Diaz-strand. Die woonstel is volledig gemeubileer en ingerig vir gemaklike selfsorgverblyf, so kom bederf jouself met 'n luukse vakansie net 'n klipgooi van die strand af.

Hierdie weelderige woonstel het slaapplek vir 4 mense en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea, asook 'n balkon wat met glas toegebou is. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed met vars, wit linne, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Haardroër, waaier en verwarmer word voorsien. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, ook met vars, wit linne. Die tweede gesinsbadkamer het 'n groot hoekbad, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n dubbeldeur-yskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die TV-kamer is ingerig met 'n 48" LED-TV met 'n volledige DStv-pakket en 'n stroomboks wat gaste vir Netflix en Showmax kan gebruik.

Die balkon is ingerig as 'n tweede sitarea met rusbeddens, 'n etenstafel en stoele en braaigeriewe. Die balkon is toegemaak met glasdeure met hortjies. Dit beteken dat jy jou gaste in alle weeromstandighede kan vermaak, terwyl julle uitkyk oor die see.

Vista Bonita bied 'n gemeenskaplike braai-area en 1 onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Unit 70 Vista Bonita sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 52 resensies vir Unit 70 Vista Bonita
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Shannon Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 83

Jaar gelys 8

Ligging

  • Kus-boulevard Oos, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Unit 70 Vista Bonita het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kus-boulevard Oos, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe5566eef37428a3bf2814eed96aa5c7c91ea4bcae2fd90bc02eefd13257a638898b12575e24243b0b9b37ee82e3c1b74e69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 52 5 1 5 Beach Boulevard East Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.15866 22.108669
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem