Keurboomstrand Akkommodasie by Unit 92 The Dunes | LekkeSlaap
+6
+6

Unit 92 The Dunes

  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 92 The Dunes Resort, , Keurboomstrand, 660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Unit 92 The Dunes is naby aan Plettenbergbaai, een van die gewildste vakansiebestemmings in Suid-Afrika, geleë. Die eenheid bied gerieflike slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders so dis die ideale akkommodasie vir 'n gesinsvakansie.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers met 'n oopplan-leefkamer, 'n eetkamer, 'n kombuis en 2 badkamers (net 2 storte). Daar is 'n slaapbank in die leefkamer waarop 2 kinders onder die ouderdom van 12 jaar kan slaap. Geniet 'n braai met jou familie of vriende in jou eie privaat tuin met 'n ingeboude braai en daar is onderdakparkeerplek vir jou voertuig. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek gereël word en 'n wasgoeddiens is ook teen ekstra koste beskikbaar. Bad- en strandhanddoeke vir 4 mense word voorsien. Sekere DStv-kanale is beskikbaar.

Geriewe op die perseel sluit in DStv-kanale, 'n restaurant, 'n kroeg, 'n haarsalon, winkels, 2 swembaddens, 'n speelkamer vir kinders, swaaie, trampoliens, 'n wassery en nog baie meer.

Plettenbergbaai bied 3 wonderlike strande met mooi uitsigte, warm water en wat net 'n paar minute van die middedorp af is.

Slaapplek

’n Bespreking by Unit 92 The Dunes sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 21 resensies vir Unit 92 The Dunes
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Unit 92 The Dunes Resort, , Keurboomstrand, 660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Unit 92 The Dunes het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 92 The Dunes Resort, , Keurboomstrand, 660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhZmE2Njc0LTNmY2YtNDdiMi1iM2QzLTBhZWFjOGRkZTQ0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 Unit 92 The Dunes Resort Main Way 394 660 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.010728108194 23.422840833664
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za