Unit CC8 Goose Valley Golf Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Unit CC8 Goose Valley Golf Estate is 'n volledig toegeruste en smaakvol gemeubileerde, moderne woonstel met luukse afwerkings. Dit is in die veilige Goose Valley Gholflandgoed in Plettenbergbaai geleë is. Die voorste patio het 'n uitsig oor die see en strandmeer en die tweede slaapkamer het 'n uitsig oor die gholfbaan en op die berg.

Die woonstel bestaan uit 2 dubbelkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Altesaam is daar slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die leefarea beskik oor 'n platskerm-TV.

Die landgoed is uiters veilig en het toegangsbeheer. Dit bied ook 'n groot swembad, klubhuis met 'n restaurant, 'n 18 putjie-gholfbaan wat deur Gary Player ontwerp is, 'n tennisbaan, en muurbalbaan.

Slaapplek

'n Bespreking by Unit CC8 Goose Valley Golf Estate sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Unit CC8 Goose Valley Golf Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za