Up The Creek
44 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vergenoeg Plaas, Groot Marico, 2850, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R400 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Up the Creek is ongeveer 4 km vanaf die dorpie Groot Marico wat langs die Marico-rivier geleë is. Dit is op 'n deeltjie van 'n plaas wat teen ongeveer 1,5 km rivier geleë is. Dit is 'n absolute voëlkykparadys.
Daar is 3 ongekunstelde selfsorgkothuise wat perfek is vir 'n ontspanne naweek, weg van die gedruis van die stadslewe. Die kothuise word omring deur vele inheemse bome en dis net 'n kort entjie se stap na die rivier toe. Elke huisie het 2 slaapkamers, die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Verder is daar 'n kombuis, leefarea en braaigeriewe.
Doendinge op die plaas sluit kanovaart, voetslaan, visvang, sterrekyk en boom-uitken in.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.3 uit 5van 44 resensies vir Up The Creek
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ligging
- Vergenoeg Plaas, Groot Marico, 2850, Noordwes
- Gaste dink Up The Creek het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Groot Marico Noordwes
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vergenoeg Plaas, Groot Marico, 2850, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom