Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Up The Creek

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergenoeg Plaas, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R560 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Up the Creek is ongeveer 4 km vanaf die dorpie Groot Marico wat langs die Marico-rivier geleë is. Dit is op 'n deeltjie van 'n plaas wat teen ongeveer 1,5 km rivier geleë is. Dit is 'n absolute voëlkykparadys.

Daar is 3 ongekunstelde selfsorgkothuise wat perfek is vir 'n ontspanne naweek, weg van die gedruis van die stadslewe. Die kothuise word omring deur vele inheemse bome en dis net 'n kort entjie se stap na die rivier toe. Elke huisie het 2 slaapkamers, die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Verder is daar 'n kombuis, leefarea en braaigeriewe.

Aktiwiteite op die plaas sluit kanovaart, voetslaan, visvang, sterrekyk en boom-uitken in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 96 resensies vir Up The Creek
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Santa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Jaar gelys 8

Ligging

  • Vergenoeg Plaas, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Gaste dink Up The Creek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Groot Marico Noordwes
Vanaf
Vanaf R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergenoeg Plaas, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1NTNlNjI2LTFiOWMtNGVlNC1hMGZjLWVhZTM3YmUxZWM5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 Vergenoeg Farm Groot Marico 2850 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.581197892838 26.408663648024
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem