Up-The-Stairs Hoyt Crescent

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Up-The-Stairs Hoyt Crescent bied sakpas-verblyf in die rustige voorstad van Pretoria, Moreletapark.

Dis ’n oopplan-ateljeewoonstel en daar is slaapplek vir 2 gaste op die boonste verdieping van die eienaar se huis. Die eenheid word deur trappe bereik en beskik oor ’n dubbelbed. Die badkamer het ’n bad en stort.

Die kombuisie beskik oor ’n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Die eenheid lei na ’n balkon wat oor ’n eetarea beskik. Verdere geriewe sluit ’n TV, DStv, werkstasie, WiFi, strykplank, strykyster en veilige parkeerplek in.

Up-The-Stairs Hoyt Crescent is naby Moreleta Natuurreservaat, Wingate Gholfklub, Menlyn Park Winkelsentrum, Woodlands Winkelsentrum asook Pretoria Oos Hospitaal en NG Kerk Moreletapark.

Slaapplek

'n Bespreking by Up-The-Stairs Hoyt Crescent sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Up-The-Stairs Hoyt Crescent gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za