LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Up21 | LekkeSlaap
+23

Up21

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pellisierstraat 21, Jansen Park, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R890 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Up21 bied bekoorlike selfsorgwoonstelle in Boksburg. Hierdie eenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe.

Verblyf word aangebied in 7 elegant-versierde woonstelle. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste. Elke woonstel het 'n kombuisie, 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, breekware, eetgerei, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die woonstelle het TV's, lugversorging en WiFi. Die eenhede word daagliks skoongemaak.

Ander geriewe op die perseel sluit braaigeriewe, 'n tuin om in te ontspan en veilige parkeerplek in.

Die perseel is naby 'n verskeidenheid restaurante geleë en 8,6 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Pellisierstraat 21, Jansen Park, Boksburg, 1459, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pellisierstraat 21, Jansen Park, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b586e9307cd8010cd22a2ed9f43d79f679d83d6d1be7304fc060f42757472ce81169215a66ca4d64554f5f295242e4fa0ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (vir 2 persone) 21 Pellisier Street Jansen Park 1459 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.1871784 28.242919
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!