Upendo Off-The-Grid Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Upendo Off-The-Grid Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis wat in Suurbraak geleë is. Dit het berg-uitsigte en is stapafstand vanaf staproetes, riviere, watervalle en poele. Dis ook net 20 minute se ry vanaf Barrydale en Swellendam met verskeie restaurante.

Dié kothuis bied rus en vrede en gebruik sonkrag en gas vir kosmaak. Daar is slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en dis minimaal en aards versier. Die slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis en leefarea is oopplan. Die selfsorgkombuis is goed toegerus en daar is 'n ontbyttoonbank met stoele. Die kothuis het ook 'n buitebadkamer met 'n groot bad en boomstort.

Slaapplek

'n Bespreking by Upendo Off-The-Grid Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Upendo Off-The-Grid Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za