LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Upington Accommodation Affair | LekkeSlaap
+42

Upington Accommodation Affair

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 20 Jul 2021 tot 31 Des 2021.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Borcherdstraat 29, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R830 R747 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Upington Accommodation Affair is ’n privaat en ruim gastehuis wat ontwerp is om in gaste se behoeftes te voorsien. Dié woonstel is in Borcherdstraat naby die Kalahari Mall geleë met verskeie restaurante en winkels. Dis ook naby Upington Internasionale Lughawe en die middedorp.

Die woonstel is ideaal vir toeriste, sakereisigers, trougaste, 'n naweekwegbreek of ouers wat sportgeleenthede bywoon.

Die woonstel is stylvol en lei na ’n privaat stoep waar gaste kan ontspan. Die kamer het ’n dubbelbed met kwaliteitlinne, 'n werkstasie, lugversorsorging, elektroniese kluis, plasma-TV en kombuisie. Die en suite-badkamer het ’n bad, stort, wasbak, toilet, haardroër, sagte handdoeke en komplimentêre toiletware.

Ontbyt is opsioneel en word in die eetkamer bedien, of op die stoep op versoek.

Upington Accommodation Affair bied gratis WiFi, wasgoedgeriewe, 'n privaat braai-area en veilige onderdakparkeerplek vir 1 groot voertuig.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 29 resensies vir Upington Accommodation Affair
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Borcherdstraat 29, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Upington Accommodation Affair het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R830
R830 R747
per nag, vir 2 mense
Vanaf R830
R830 R747
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Borcherdstraat 29, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASlpbaC8RX7MsMw3FwIoA4Y97w2urwgxT1Q8eVKGU5PXLLjP7fu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R830, nou Vanaf R747  per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 29 Borcherd Street Upington 8800 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -28.444726 21.250436
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!