LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Upington Accommodation Affair | LekkeSlaap
+42

Upington Accommodation Affair

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 29 resensies vir Upington Accommodation Affair
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Barbara N - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara N

Puik!

Die akkommodasie was top gehalte. Die ontvangs was professioneel en baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit enige tyd weer besoek.

Upington Accommodation Affair's terugvoer

Baie dankie vir die komplement. Ons sien daarna uit om u weer te akkommodeer.
Frikkie en Wilmien.

Upington Accommodation Affair
Roux V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roux V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon. Waarde vir geld.

Ons het ’n aangename verblyf gehad en was baie goed ontvang deur die eienaar.

Upington Accommodation Affair's terugvoer

Baie dankie vir die mooi kompliment. Ons waardeer dit.
Frikkie en Wilmien.

Upington Accommodation Affair
Johann K - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net die beste!

Al oor die jare by baie plekke gebly. Nie net in Upington, maar van oral oor een van die bes toegeruste en netjiesste plekke waar ons gebly het!

Elma K - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, luuks. Alles wat 'n reisiger nodig het.

Goed geleë. Vriendelike, behulpsame gasheer. Soos 'n oase in die Kalahari. Ons het dit so geniet langs die Gariep. Sal dit aanbeveel by al ons vriende.

Upington Accommodation Affair's terugvoer

Baie dankie vir die komplement. Ons verwelkom julle terug in Upington.

Upington Accommodation Affair
Phoebe V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phoebe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaap tussen Paternoster en Pretoria.

Die verblyf was besonders netjies, skoon en luuks. Hulle het aan alles gedink en was baie akkommoderend gewees. Ons sal hulle vir enige iemand aanbeveel. Vir seker die stop werd!

Upington Accommodation Affair's terugvoer

Baie dankie vir die komplement. Ons verwelkom julle terug in Upington.

Upington Accommodation Affair
Rob C - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay.

Beautifully appointed apartment with nice touches like orange juice in the fridge. Very helpful host who gave excellent advice on where to shop and eat out. Would definitely stay there again.

Upington Accommodation Affair's terugvoer

Thank you for complementing us. We can't wait to welcome you back.

Upington Accommodation Affair
Graeme W - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme W
Enkelreisiger

Very pleasant.

You get exactly what is shown. No false advertising.

Upington Accommodation Affair's terugvoer

Thank you so much for the complement. We welcome you back.

Upington Accommodation Affair
Louis W - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse verblyf met uitsonderlike atmosfeer en puik diens

Ons het twee keer by Upington Accommodation Affair oorgeslaap op ons reis na Namibië en kan net met lof en waardering praat oor ons ervaring. Die atmosfeer word deels geskep deur die eiendom/tuin en deels die persoonlike aandag en omgee van die eienaars. Die woonstel is stylvol en gerieflik gemeubileer met luukse afwerking en is uitstekend toegerus. Wat 'n plesier om skemerkelkies uit kwaliteit glase te drink in 'n pragtige tuin om 'n houtvuur wat die eienaar spesiaal gepak het. Alles is klinies skoon met geen vingermerke op glase of enigiets anders nie. Die persoonlike aandag het al begin met WhatsApp-boodskappe en aanwysings terwyl ons nog op pad was, en met aankoms en verblyf het ons niks anders ervaar as omgee en toewyding om ons verblyf aangenaam te maak nie. Wel gedaan, ons kan enigiemand aanbeveel om by hulle te gaan bly.

Upington Accommodation Affair's terugvoer

Baie dankie Louis. Ons deel graag ons lewenstyl met julle as ons gaste. Julle komplemente, komplementeer verseker ons gastehuis. Upington verwelkom julle terug.

Upington Accommodation Affair
Derick M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick M
Enkelreisiger

Uitstekende akkommodasie met 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasheer.

Frikkie is 'n uitstekende gasheer en dra die belange van sy gaste absoluut op die hart. Ek was van plan om met my terugkeer weer daar oor te bly, maar is deur omstandighede verhoed. Die akkommodasie is van die hoogste klas - dit is netjies en onberispelik skoon. Frikkie se hulp tydens my verblyf en veral sy persoonlike kommunikasie voor my aankoms was regtig uitsonderlik. 'n Mens het regtig baie welkom gevoel. Baie dankie.

Upington Accommodation Affair's terugvoer

Goeie dag Derick, duisend dankies vir julle oorbly by ons. Ons sal julle met graagte weer akkommodeer. Frikkie en Wilmien.

Upington Accommodation Affair
Marina V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Gesin met klein kinders

Vriendelike en behulpsame gasheer, pragtige eenheid met alles wat jy moontlik nodig kan hê. Goeie ligging.

Vriendelike en behulpsame gasheer, pragtige eenheid en tuin. Goeie ligging met maklike toegang tot restaurante, winkels en hoofroetes.

Upington Accommodation Affair's terugvoer

Baie dankie vir die komplement. Ons verwelkom julle terug in Upington.

Upington Accommodation Affair
Dr Kolie V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Kolie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Bestuur baie behulpsaam. Goeie waarde vir geld. Sal beslis were gebruik.

Upington Accommodation Affair's terugvoer

Thank you so much for booking at Upington Accommodation Affair. We look forward to host you again.
Your hosts Frikkie & Willemien.

Upington Accommodation Affair
Christine M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige ontspannende atmosfeer.

Baie netjies. Laat jou tuis voel. Vriendelike, behulpsame en tegemoedkomende eienaar.

Upington Accommodation Affair's terugvoer

Thank you so much for complementing us. Your review make us proud.

Upington Accommodation Affair
Klein V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klein V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf alles baie mooi en skoon. Werklik plesier om daar te bly.

Frikkie het verskeie oproepe gemaak om te sê watter paaie ons moet ry, as gevolg van verspoelings. Ons waardeer dit baie.

Upington Accommodation Affair's terugvoer

"We care and share" - Baie dankie vir die kompliment. Upington en sy mense
verwelkom julle terug.

Upington Accommodation Affair
Ane S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane S

Fantastiese plekkie! So stylvol gedoen. Dit was ‘n plesier om hier te oornag!

Die gasheer was so vriendelik en behulpsaam. Sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel. Heerlike koel kamer op ‘n baie warm Somersaand.

Upington Accommodation Affair's terugvoer

Baie dankie Ane. Ons verwelkom julle terug in Upington !!!

Upington Accommodation Affair
Ingrid J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Pynlik netjies en ons was aangenaam verras!

Upington Accommodation Affair's terugvoer

Baie dankie vir die komplemente . Upington Accommodation Affair en personeel verwelkom julle trug.

Upington Accommodation Affair
Johan V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Koue waterlemoen. Behulpsaam en vriendelik, sal enige tyd teruggaan.

Upington Accommodation Affair's terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Ons verwelkom julle trug in Upington, Noordkaap.

Upington Accommodation Affair
Charlene S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene S
Enkelreisiger

Wonderful hosts. Attention to detail, exceptionally clean and private. A definite recommendation!

Excellent pre visit communication from hosts, beautiful rooms that are private and exceptionally clean. A definite recommendation.

Upington Accommodation Affair's terugvoer

That was really a privilege to host you. We welcome you to Upington, Northern Cape.

Upington Accommodation Affair
Erna K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Gasvry en baie vriendelik. Baie netjies.

Upington Accommodation Affair's terugvoer

Baie dankie Erna. Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Upington verwelkom julle trug.

Upington Accommodation Affair
Nick E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nick E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie professionele en vriendelike gasheer! Baie netjies!

Sal beslis weer hier oornag!

Upington Accommodation Affair's terugvoer

Baie dankie. Ons verwelkom julle terug in Upington, NoordKaap.

Upington Accommodation Affair
Maddison-lee B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maddison-lee B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money.

Definitely one of the best places I have visited. Beautiful garden, clean rooms, and excellent host. We will definitely return!

Upington Accommodation Affair's terugvoer

Thank you so much. We can't wait to welcome you back.

Upington Accommodation Affair
Nelia W - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ware oasis in die woestyn

Die gasheer het geweet ons is op pad en kort-kort verneem via WhatsApp of alles reg is en hoe ons vorder. Hy het selfs aanbevelings gemaak van waar ons versigtig moet wees, waar om nie te stop nie, ens. Met aankoms is ons verwelkom met 'n heerlike koel kamer in die versengende hitte. Die gasheer se gasvryheid is merkwaardig. Skoonste en netjieste gastehuis wat ek nog ooit besoek het. Beslis waarde vir geld.

Upington Accommodation Affair's terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Die Noord-Kaap roep julle terug.

Upington Accommodation Affair
Surne N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surne N
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie met baie vriendelike diens.

Ons het vreeslik lekker gebly. Dis ’n pragtige plekkie met vriendelike diens. Netjies en skoon, sal dit vir seker aanbeveel.

Upington Accommodation Affair's terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle 3 te huisves. Ons verwelkom julle terug.

Upington Accommodation Affair
Wikus B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus B
Enkelreisiger

Uitstekend.

Baie meer as wat jy verwag, Frikkie maak seker dat jy alles het wat jy nodig het. Sy vriendelikheid gaan ver, sal beslis aanbeveel.

Upington Accommodation Affair's terugvoer

Baie dankie. Ons verwelkom jou terug in Upington, Noordkaap.

Upington Accommodation Affair
Leon E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvol, netjies, veilig.

Ideale oornag-verblyf vir 'n moeë reisiger.

Upington Accommodation Affair's terugvoer

Baie dankie. Ons verwelkom julle terug. Frikkie en Wilmien.

Upington Accommodation Affair
Jandré V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandré V
Besigheidsreis

Fantasties, lekker mense, die beste ontbyt.

Baie dankie vir julle gasvryheid, ons sal vir seker weer by julle kom draai!

Upington Accommodation Affair's terugvoer

Baie dankie. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Upington Accommodation Affair
Christo S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies, gerieflik en baie gasvry.

Vriendelik ontvang. Pragtige plek. Puik ligging.

Upington Accommodation Affair's terugvoer

Baie dankie Christo. Ons verwelkom julle trug.
Frikkie en Wilmien.

Upington Accommodation Affair
Karen V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

'n Ware oase in die warmte.

'n Netjiese kamer met 'n baie gerieflike badkamer. Alles wat jy nodig het, was daar.

Upington Accommodation Affair's terugvoer

Thank you for booking at Upington Accommodation Affair. We can't wait to welcome you back. Frikkie en Wilmien.

Upington Accommodation Affair
Nico S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Besigheidsreis

Baie netjies.

Verblyf was goed ingerig en baie netjies. Baie rustig en kon goed voorberei vir my eksamens.

Upington Accommodation Affair's terugvoer

Nico, baie dankie. Ons sien daarna uit om jou weer te akkommodeer.
Frikkie en Wilmien.

Upington Accommodation Affair
Jacques N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik en gemaklik.

Dit was 'n plesier om te oornag met al die ekstra goedjies wat hulle voorsien vir die gaste. Frikkie was baie behulpsaam met inligting van die omgewing en beste plekke om te besoek!

Upington Accommodation Affair's terugvoer

Thank you so much for choosing Upington Accommodation. We can't wait to welcome you back in Upington.

Upington Accommodation Affair
Vanaf R830
R830 R747
per nag, vir 2 mense
Vanaf R830
R830 R747
per nag, vir 2 mense
Vanaf R830
R830 R747
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Borcherdstraat 29, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASlpbaC8RX7MsMw3FwIoA4Y97w2urwgxT1Q8eVKGU5PXLLjP7fu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R830, nou Vanaf R747  per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 29 Borcherd Street Upington 8800 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -28.444726 21.250436
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!