Upington Accommodation Affair
Opsomming van Resensie
Albert J - Jul 2022
Gemiddeld
Alles en nog meer.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Goeie môre Albert,
Baie dankie vir jule mooi resensie. Ons waardeer julle.
Die Noordkaap verwelkom julle graag terug.
Groete
Frikkie
Heleen P - Jul 2022
Gemiddeld
Baie dankie vir heerlike verblyf. Ons sal defnitief weer hier oorslaap.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Heleen,
Baie dankie vir die komplement. Soms kruis gaste wat engele is jou lewenspad, en dis julle.
Ons seënwense vergesel julle.
Frikkie en personeel.
Lande V - Jul 2022
Gemiddeld
Baie lekker gebly!
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Goeiedag Lande
Baie dankie vir jou kompliment. Ons verwelkom julle terug in Upington.
Groete
Frikkie en span.
Danie M - Jun 2022
Gemiddeld
Veilig, netjies en waarde vir geld.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Goeie dag Danie,
Baie dankie vir jou komplement.
Groete,
Frikkie en personeel
Thomas M - Jun 2022
Gemiddeld
Oorslaap om by die lughawe te wees.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Goeiedag Thomas
Baie dankie. Ons waardeer jou kompliment.
Groete
Frikkie van Rensburg
Francois L - Jun 2022
Gemiddeld
Uitstekend.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Goeiedag Francois
Dankie vir jou kompliment. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Frikkie en personeel
Marius P - Jun 2022
Gemiddeld
Absoluut die beste verblyf in Upington.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Goeie dag Maruis,
Baie dankie vir jou komplement. Jy maak ons trots.
Groete
Frikkie en personeel.
Peter S - Mei 2022
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld.
Deon M - Mei 2022
Gemiddeld
Baie dankie Frikkie, sal beslis weer by jou kom oornag.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Goeie dag Deon
Baie dankie vir jou goeie review en komplimente. Julle resensie dra verseker by tot die bemarking van Upington Accommodation Affair.
Groete
Frikkie en span
Ilse V - Mei 2022
Gemiddeld
Uitsoek gehalteverblyf.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Goeiedag Ilse
Dis een groot voorreg om gaste soos julle te huisves. Baie dankie vir julle komplimente.
Julle dra by tot ons sukses.
Groete, Frikkie en sy span.
Craig H - Mei 2022
Gemiddeld
Location was easy to find, quiet neighbourhood, friendly host.
Lees meerUpington Accommodation Affair se terugvoer
Good day Graig,
Thank you for your support, great review, and kind comments.
We will share your feedback with our staff. You are always welcome to return.
Kind Regards,
Frikkie and Wilmien
Maggie B - Apr 2022
Gemiddeld
Kan nie vir beter vra nie.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Goeie dag Maggie,
Baie dankie vir jou mooi kommentaar. Julle tevredenheid maak ons trots.
Ons huisves julle graag weer.
Groete
Frikkie en personeel.
Andre M - Apr 2022
Gemiddeld
Absoluut voortreflik.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Andre,
Baie dankie vir jou goeie kommentaar. Ons ontvang julle met graagte weer.
Frikkie, Wilmien en personeel.
Jeanie S - Apr 2022
Gemiddeld
Ontspanne en rustige verblyf ervaring.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Goeie dag Jeanie,
Baie dankie vir die goeie kommentaar. Ek dra dit ook so oor aan ons personeel.
En huisves julle met graagte weer.
Frikkie en Wilmien.
Bert L - Mrt 2022
Gemiddeld
Mooi, rustig, veilig en netjies.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Goeiedag Bert,
Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons verwelkom julle trug in Upington.
Vriendelike groete
Frikkie en Wilmien
Robert E - Feb 2022
Gemiddeld
Excellent!
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Dear Robert. Thank you for complementing us. We welcome you back in Upington.
Anne D - Feb 2022
Gemiddeld
Uiters netjiese en goed toegeruste eenheid.
Lees meerUpington Accommodation Affair se terugvoer
Good day Anne D,
Thank you so much for complementing us. We will share your feedback with our staff.
We welcome you back in Upington.
Kind Regards
Frikkie & Wilmien
Lothar S - Feb 2022
Gemiddeld
Very nice.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Good day Mr Lothar S,
Thank you for your support, great review, and kind comments.
We will share your feedback with our staff. You are always welcome to return.
Kind Regards
Frikkie & Wilmien
Robert E - Feb 2022
Gemiddeld
Excellent!
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Good day Robert E,
Wow!!! Thank you for your support, great rating.
We will share your feedback with our staff. You are always welcome to return.
Kind Regards
Frikkie & Wilmien
Jurie G - Jan 2022
Gemiddeld
Puik.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Baie dankie Jurie. Ons waardeer julle besoek aan ons.
Henry B - Jan 2022
Gemiddeld
Netjies, vriendelik.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Baie dankie vir die komplement. Ons verwelkom u trug in Upington.
Maria C - Jan 2022
Gemiddeld
Ons het gereis vanaf Pretoria na Augrabies.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Baie dankie. Ons ontvang julle met graagte weer.
Barbara N - Nov 2021
Gemiddeld
Puik!
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Baie dankie vir die komplement. Ons sien daarna uit om u weer te akkommodeer.
Frikkie en Wilmien.
Roux V - Nov 2021
Gemiddeld
Gerieflik en skoon. Waarde vir geld.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kompliment. Ons waardeer dit.
Frikkie en Wilmien.
Johann K - Sep 2021
Gemiddeld
Net die beste!
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Goeie dag Johann,
Baie dankie julle ondersteuning en puik resensie. Ons deel julle komplemente met
ons personeel en sien daarna uit om julle weer te huisves.
Vriendelike groete
Frikkie & Wilmien
Elma K - Sep 2021
Gemiddeld
Netjies, luuks. Alles wat 'n reisiger nodig het.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Baie dankie vir die komplement. Ons verwelkom julle terug in Upington.
Phoebe V - Aug 2021
Gemiddeld
Oorslaap tussen Paternoster en Pretoria.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Baie dankie vir die komplement. Ons verwelkom julle terug in Upington.
Rob C - Aug 2021
Gemiddeld
Very pleasant stay.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Thank you for complementing us. We can't wait to welcome you back.
Ann W - Aug 2021
Gemiddeld
Very pleasant.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Thank you so much for the complement. We welcome you back.
Louis W - Jun 2021
Gemiddeld
Luukse verblyf met uitsonderlike atmosfeer en puik diens
Lees meerUpington Accommodation Affair se terugvoer
Baie dankie Louis. Ons deel graag ons lewenstyl met julle as ons gaste. Julle komplemente, komplementeer verseker ons gastehuis. Upington verwelkom julle terug.
Derick M - Mei 2021
Gemiddeld
Uitstekende akkommodasie met 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasheer.
Lees meerUpington Accommodation Affair se terugvoer
Goeie dag Derick, duisend dankies vir julle oorbly by ons. Ons sal julle met graagte weer akkommodeer. Frikkie en Wilmien.
Marina V - Mei 2021
Gemiddeld
Vriendelike en behulpsame gasheer, pragtige eenheid met alles wat jy moontlik nodig kan hê. Goeie ligging.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Baie dankie vir die komplement. Ons verwelkom julle terug in Upington.
Dr Kolie V - Apr 2021
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Thank you so much for booking at Upington Accommodation Affair. We look forward to host you again.
Your hosts Frikkie & Willemien.
Christine M - Mrt 2021
Gemiddeld
Rustige ontspannende atmosfeer.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Thank you so much for complementing us. Your review make us proud.
Klein V - Feb 2021
Gemiddeld
Aangename verblyf alles baie mooi en skoon. Werklik plesier om daar te bly.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
"We care and share" - Baie dankie vir die kompliment. Upington en sy mense
verwelkom julle terug.
Ane S - Jan 2021
Gemiddeld
Fantastiese plekkie! So stylvol gedoen. Dit was ‘n plesier om hier te oornag!
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Baie dankie Ane. Ons verwelkom julle terug in Upington !!!
Ingrid J - Jan 2021
Gemiddeld
Baie gerieflik. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Baie dankie vir die komplemente . Upington Accommodation Affair en personeel verwelkom julle trug.
Johan V - Jan 2021
Gemiddeld
Fantasties
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Ons verwelkom julle trug in Upington, Noordkaap.
Charlene S - Jan 2021
Gemiddeld
Wonderful hosts. Attention to detail, exceptionally clean and private. A definite recommendation!
Upington Accommodation Affair se terugvoer
That was really a privilege to host you. We welcome you to Upington, Northern Cape.
Erna K - Jan 2021
Gemiddeld
Rustige atmosfeer.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Baie dankie Erna. Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Upington verwelkom julle trug.
Nick E - Jan 2021
Gemiddeld
Baie professionele en vriendelike gasheer! Baie netjies!
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Baie dankie. Ons verwelkom julle terug in Upington, NoordKaap.
Maddison-lee B - Jan 2021
Gemiddeld
Excellent value for money.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Thank you so much. We can't wait to welcome you back.
Nelia W - Des 2020
Gemiddeld
'n Ware oasis in die woestyn
Lees meerUpington Accommodation Affair se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Die Noord-Kaap roep julle terug.
Surne N - Des 2020
Gemiddeld
Pragtige plekkie met baie vriendelike diens.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle 3 te huisves. Ons verwelkom julle terug.
Wikus B - Des 2020
Gemiddeld
Uitstekend.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Baie dankie. Ons verwelkom jou terug in Upington, Noordkaap.
Leon E - Sep 2020
Gemiddeld
Smaakvol, netjies, veilig.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Baie dankie. Ons verwelkom julle terug. Frikkie en Wilmien.
Jandré V - Feb 2020
Gemiddeld
Fantasties, lekker mense, die beste ontbyt.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Baie dankie. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Christo S - Jan 2020
Gemiddeld
Pragtig, netjies, gerieflik en baie gasvry.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Baie dankie Christo. Ons verwelkom julle trug.
Frikkie en Wilmien.
Karen V - Des 2019
Gemiddeld
'n Ware oase in die warmte.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Thank you for booking at Upington Accommodation Affair. We can't wait to welcome you back. Frikkie en Wilmien.
Nico S - Nov 2019
Gemiddeld
Baie netjies.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Nico, baie dankie. Ons sien daarna uit om jou weer te akkommodeer.
Frikkie en Wilmien.
Jacques N - Nov 2019
Gemiddeld
Netjies, gerieflik en gemaklik.
Upington Accommodation Affair se terugvoer
Thank you so much for choosing Upington Accommodation. We can't wait to welcome you back in Upington.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Borcherdstraat 29, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom