Upington Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Upington Manor bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in 'n rustige buurt in Upington. Die gastehuis is net 2 minute se ry vanaf die Kalahari Mall met winkels en restaurante.

Verblyf word in 3 smaakvol versierde kamers met en suite-badkamers gebied. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis het 'n swembad vir warm somersdae, 'n stoep met skadu en braaigeriewe.

Daar is doendinge soos kanovaart op die Oranjerivier, boetiekbierproe, wynproe, bootvaarte op die Oranjerivier en gholf in Upington. Augrabiesvalle Nasionale Park is 117 km weg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniek-middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Upington Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false