LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Upmarket Holiday Apartments | LekkeSlaap
+33

Upmarket Holiday Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erasmusrylaan 86, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Upmarket Holiday Apartments is in die rustige buurt Somerstrand en dié luukse selfsorgwoonstelle is ideaal vir sakereisigers of paartjies wat Port Elizabeth besoek. Die eiendom is net 1,6 km van die seefront af.

Verblyf word in 'n eenslaapkamerwoonstel en 'n ateljeewoonstel aangebied.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n tee- en koffiemaakgeriewe, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv.

Die ateljeewoonstel het 'n slaaparea, kombuisie en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Erasmusrylaan 86, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erasmusrylaan 86, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6de1092fde5cf74b47a7deae36f14785f3120b7485595eaa7c653b6ecb4bbe6247aca45815c133e754626282b928c411fa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 86 Erasmus Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9882 25.65097
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!