LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Upmarket Holiday Apartments | LekkeSlaap
+33

Upmarket Holiday Apartments

Selfsorg
Woonstel
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Veilige parkeerplek word voorsien. Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik maak.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamerwoonstel
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ateljeewoonstel het 'n slaaparea, kombuisie en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die woonstel lei na 'n stoep met die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Basiese selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erasmusrylaan 86, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6de1092fde5cf74b47a7deae36f14785f3120b7485595eaa7c653b6ecb4bbe6247aca45815c133e754626282b928c411fa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 86 Erasmus Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9882 25.65097
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!