Constantia Akkommodasie by Upper Constantia Family Home | LekkeSlaap
+31
+31

Upper Constantia Family Home

Selfsorg
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Peter Cloete-laan 17, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Upper Constantia Family Home is in die Constantia Wynlande en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die huis het 4 slaapkamers en is geskik vir 7. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 1 enkelbed. Die derde, aparte badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gemaklike banke, 'n TV met DStv en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Gratis WiFi word voorsien. Daar is 'n tweede formele leefarea met 'n pooltafel.

Daar is ook 'n groot tuin met 'n klimraam, boomswaaie en 'n henhuis wat verseker dat kinders nooit verveeld sal wees nie. Gaste het toegang tot 'n groot organiese groentetuin.

Braaigeriewe en 'n swembad is beskikbaar.

Veilige parkeerplek word in 'n toesluitmotorhuis voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Upper Constantia Family Home sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Peter Cloete-laan 17, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Peter Cloete-laan 17, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9737693fa8170171b9903b554aa9cf5001e90d389d4721746fab6d34c05e1a0514682045129caca4fdd0ff935fe507f2a61e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (plek vir 7) 17 Peter Cloete Avenue Constantia 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.009377723361 18.44540953373
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za