Upper Deck 1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Upper Deck 1 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle tweeslaapkamerwoonstel in die hartjie van Port St Francis Estate. Die woonstel het lieflike uitsigte oor die Port St Francis Marina.

Die woonstel het 'n privaat ingang en dit beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank, yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n eetkamertafel en stoele en die sitarea het 'n TV. Daar is ook 'n stoep en buitebraaigeriewe. Die groot vensters, leefarea en die balkon, wat van die hoofslaapkamer af bereik kan word, bied pragtige uitsigte oor Port St Francis se hawe. Gaste het toegang tot veilige ondergrondse parkeerplek.

Die ligging bied toegang tot die landgoed se privaat strand en die gemeenskaplike swembad en daar is restaurante binne stapafstand vanaf die woonstel. Doendinge in die area sluit visvang, kanaalbootritte teen sonsondergang en perdry in.

Slaapplek

'n Bespreking by Upper Deck 1 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Upper Deck 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za