Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Upper Deck 11

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alikreukel-laan, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Upper Deck 11 bied gerieflike selfsorgverblyf aan gaste in 'n smaakvol versierde woonstel in die hartjie van die Port St Francis-landgoed. Die woonstel is langs die water geleë met 'n lieflike uitsig oor die Port St Francis Marina.

Dié woonstel is geskik vir 'n klein gesin, vriende of paartjies en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met bad en 'n stort, asook oorgenoeg kasruimte. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die ligging bied toegang tot die landgoed se privaat strand en verskeie restaurant stapafstand vanaf die woonstel. Daar is verskeie doendinge in die omgewing soos visvang, sonsondergang-kanaalvaarte en perdry.

Slaapplek

’n Bespreking by Upper Deck 11 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Upper Deck 11
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Alikreukel-laan, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Upper Deck 11 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alikreukel-laan, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUjju7DD1asn4b56lywAkkegUssxUJ5pqPyHxHLCLBd5Y7Mwjye?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Alikreukel Avenue St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.184200677158 24.85091542845