Kampsbaai Akkommodasie by Upper Tree Road | LekkeSlaap
+24

Upper Tree Road

Selfsorg
  • Vanaf R37 500 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Tree-weg, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8

Beskrywing

Upper Tree Road is in Kampsbaai en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is gerieflik naby verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede.

Dié huis het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of 'n bad, sowel as 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek sowel as 'n TV met DStv, en daar is 'n eetarea met sitplek waar gaste saam hul maaltye kan geniet. Gratis WiFi word ook voorsien.

Daar is verskeie ontspanningsareas met pragtige dagbeddens en 'n braai-area. Die huis het 'n groot tuin, ongelooflike binne- en buite-speelareas, 'n klimraam, boomhuis, zip line en 'n swembad wat ideaal vir kinders is.

Hierdie moderne, koel en ontspanne villa bied gaste alles wat hulle nodig het vir die ideale vakansie. Dit is ideaal vir 'n gesin met 'n au pair.

Die huis het 5 dae per week 'n huishulp, maar addisionele dae kan gereël word.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Dit spog met ongelooflike kuns, stylvolle dekor en pragtige uitsigte oor die see en op die berge. Die huis is sentraal in Kampsbaai, 'n kort entjie se stap of ry vanaf die moderne en pragtige strandfront met restaurante, skemerkelkiekroeë en die wêreldberoemde strande.

Slaapplek

’n Bespreking by Upper Tree Road sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Upper Tree-weg, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R37 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R37 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R37 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Tree-weg, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7124fd8d0ac5c0140267a6f1cefb73bb6ee207356505e19c98e1b27e27e7751e16652ee121ec1a25a108044c722ff3d3e7fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R37 500  per nag (plek vir 8) Upper Tree Road Camps Bay 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.955603 18.383283
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za