LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Upsi Daisies | LekkeSlaap
+17

Upsi Daisies

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 590 25th Laan, , Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Upsi Daisies selfsorg tuinwoonstel is geleë in die rustige woonbuurt Villieria in Pretoria.

Ons pragtige enkeleenheid spog met sy eie ingang en tuin. Veiligheid en eksklusiwiteit is vir ons ongelooflik belangrik en dus het ons net die enkeleenheid op die perseel. Die eenheid het een standaard kamer met 'n enkelbed, ten volle toegeruste kombuis met eethoekie en 'n ruim woonkamer met 'n ekstra slaapbank. Die eenheid met sy eenvoudige dekor is perfek vir sakelui of konverensiegangers.

WiFi is beskikbaar op aanvraag. Die eenheid word elke derde dag skoon gemaak. Vars vrugte, melk en 'n ontbytbordjie elke oggend is ingeluit by die tariewe. Aandete, vervoer na- en van konverensies, motorhuur en vervoer na die Gautrain asook wasgoeddiens kan als gereël word.

Geriewe:

Enkelkamereenheid
En suite-badkamer met stort
Ten volle toegeruste kombuis
2 Paneelverwarmers wat teen die muur gemonteer is
1 Waaier
TV in kamer
WiFi
Veilige onderdakparkeering
Braaigeriewe

Op aanvraag:

Was- en strykdiens
Etes
Vervoerdienste

Ons is geleë in baie toeganklike omgewing wat talle hospitale, restaurante, sportfasiliteite en industriële areas insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Upsi Daisies
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 590 25th Laan, , Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink Upsi Daisies het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 8)
Vanaf R750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 590 25th Laan, , Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4NDdjMjdiLTA1NjYtNDgxZi05NmJlLWJkZDk1NjY4Y2IyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 590 25th Avenue Villieria 0186 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.712327332076 28.229203186508
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!