LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Upsi Daisies | LekkeSlaap
+17

Upsi Daisies

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Upsi Daisies
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry ontvang. Lekker oornag.

Baie rustig en stil, baie lekker.

Antonette V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het baie lekker gebly!

Diens is baie goed!

Klasie V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klasie V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Dit is baie goed geleë. Die vloere is egter bietjie ongelyk met te veel verskillende hoogtes. Dit kan egter 'n nadeel wees vir ouer persone. Bianca is baie vriendelik en behulpsaam.

Carina O - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina O
Gesin met tieners

Genotvol met die swembad!

Sal dit aanbeveel vir enige persoon.

Sakkie J - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie J
Besigheidsreis

Bekostigbare verblyf en stil omgewing.

Lekker sentraal geleë en maklik om te kry. Ons het baie tuis gevoel!

Thabo M - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo M
Enkelreisiger

Clean, safe, quiet,

Clean, safe, quiet, great hosts, good value for money! Convenient too. I found it a great experience indeed. I travel a lot and this has to be one of the top 5 places I have slept in.

Engela L - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plekkie en baie skoon en alles wat ons nodig gehad het was daar.

Gasvrou en -heer was baie vriendelik en het ons met 'n heerlike ontbyt verras wat ons nie eers te wagte was nie. Sal die plek aanbeveel en sal weer van hul dienste gebruik maak.

Antoinette M - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en bekostigbaar!

Sal beslis weer van Upsi Daisy gebruik maak.

Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 590 25th Laan, , Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4NDdjMjdiLTA1NjYtNDgxZi05NmJlLWJkZDk1NjY4Y2IyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (vir 4 persone) 8 5 1 5 590 25th Avenue Villieria 0186 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.712327332076 28.229203186508
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!