Upstairs at the Miles’
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Janssenstraat 12, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R530 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Upstairs at the Miles’ bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesellige woonstel in 'n huis waar die eienaars ook woon. Die huis is in Loerie Park in George geleë, met 'n pragtige uitsig op die Outeniekwaberge in die verte.
Die woonstel word met 'n trap bereik en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n oopplan-stort en 'n aparte toilet. Daar is ook 'n oopplan-kombuisie en -sitarea. Die kombuisie is met 'n ketel, broodrooster, yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei, glase en bekers toegerus. Die sitarea het 2 stoele en 'n koffietafel.
Die ligging bied toegang tot Victoriabaai, Wildernis, Garden Route Mall en George se busroetes. Die perseel is 18,6 km vanaf George Lughawe.
Slaapplek
’n Bespreking by Upstairs at the Miles’ sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Opsomming van Resensie
Ligging
- Janssenstraat 12, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Upstairs at the Miles’ het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Loerie Park George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Janssenstraat 12, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom