De Waterkant Akkommodasie by Urban Elephant | LekkeSlaap
+31

Urban Elephant

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwichstraat 70 , De Waterkant , Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 395 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Urban Elephant bied selfsorgverblyf in die veilige Docklands-kompleks in De Waterkant, Kaapstad. Dis naby die V&A Waterfront, Cape Quarter, die Kaapse middestad en verskeie ander trekpleisters.

Verblyf word gebied in selfsorgwoonstelle met 1 of 2 slaapkamers. Elke woonstel is pragtig versier en bied 'n panoramiese uitsig oor die stad en op Tafelberg.

Die Docklands-gebou bied 'n dakswembad en 'n terras met braaigeriewe. Daar is ook veilige, aangewese parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Prestwichstraat 70 , De Waterkant , Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 395
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 395
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwichstraat 70 , De Waterkant , Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06127dc1922512a647b9d6d8ffe92157a176c1b11766b48e884efa204b4ac9be6326aba8a7ac1c38ee7036e0b348f9dd57b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 395  per nag (plek vir 2) 70 Prestwich Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -33.912870192687 18.41871245159
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za