Urban Farm Annex

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Urban Farm Annex bied gerieflike selfsorgverblyf in die Paarl, 'n prentjiemooi dorp in die Kaapsewynlande. Die Paarl is bekend vir sy mooi platteland, uitstekende wynplase, moderne koffiewinkels, ongelooflike argitektuur en vrugtegroei-geskiedenis.

Dié eenslaapkamer-woonstel is op die eienaar se perseel en het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer.

Die lugtige kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en basiese kombuisgerei toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n plafonwaaier, 'n TV en 'n viersitplektafel. 'n Eetarea is buite in die tuin van die eenheid beskikbaar.

Die Paarl huisves 'n verskeidenheid bekende wynplase waar gaste wyn en kaas kan proe. Ander besienswaardighede sluit die Afrikaanse Taal Monument, Butterfly World, Paarl Mountain Reserve, Boschenmeer Golf Estate, Drakenstein Lion Park en die Le Bonheur Crocodile Farm in.

Slaapplek

'n Bespreking by Urban Farm Annex sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Urban Farm Annex gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za