Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Urban Manor BnB

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buckinghamweg 30, Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R800 R720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Urban Manor BnB is 'n lieflike, gerestoureerde B&B in die Mount Croix-woonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is die ideale oorslaapplek vir sakereisigers of gesinne wat Gqeberha (Port Elizabeth) wil besoek.

Verblyf word in 4 tuinkamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, kombuisie met 'n mikrogolfoond, lessenaar, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe wat 'n Nespresso-masjien in kamers 2, 3 en 4 insluit.

Geen ontbyt word bedien nie, maar ontbytgrane, jogurt, vrugte en vrugtesap word voorsien. Die eenhede is selfsorg. Daar is braaigeriewe in die tuin.

Hierdie eiendom het sonkrag en gaste sal dus nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Urban Manor BnB
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Buckinghamweg 30, Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Urban Manor BnB het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buckinghamweg 30, Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM7tfYyjlcM7Q4HgwycfpGC4x1JWk7ecOnItzZOfqYCB9kuvYuw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 30 Buckingham Road Mount Croix 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.95799 25.5961399