LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+62

Urban Oasis Aparthotel   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 91 Plein Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Urban Oasis Aparthotel is in Kaapstad, net 1,8 km van die CTICC af geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 29 kamers met lugversorging en slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste elk.

Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n ketel. Elke kamer het onbeperkte WiFi en 'n slim-TV vir gaste se vermaak. Al die badkamers het storte.

Urban Oasis Aparthotel and Spa het 'n swembad op die dak, 'n kroeg en sitplek.

Beperkte parkeerplek is in die parkeerarea oorkant die hotel beskikbaar. Daar is geslotekringtelevisie en 'n kragopwekker.

Die sentrale ligging bied toegang tot restaurante en kroeë in die dorp en die V&A Waterfront. Kaapstad Internasionale Lughawe is net 19,8 km ver.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Odette K
Saam met vriende
5.0
Ek beveel dit aan. Baie veilige, netjiese en mooi geriewe! Ons het daar gebly vir die Springbok-All Blacks wedstryd. Die kommunikasie vanaf Urban Oasi...
Sien meer
Aug 2026
Laurent G
Gesin met klein kinders
5.0
Just perfect, thank you! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Glenita K
Saam met vriende
5.0
Location is perfect. Very relaxing and beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Lizane G
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, amazing diens, veilig. Puik diens ontvang toe ons aangekom het. Baie skoon binne. Veilige parkering. Beste Mojito's by die bar wat ek nog ooit ...
Sien meer
Mei 2025
Sidney V
Saam met lewensmaat
5.0
One of the best stays. It was the best, friendly staff. I will definitely be going back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Garreth Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 156

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 91 Plein Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Urban Oasis Aparthotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 215
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 215
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 215
per nag (plek vir 2)
Bespreek

91 Plein Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2047cd84087785954d8cb23dd908fd2721226460bb758b9635a93663e49a0addd8c12561aab0bb2345e92b7ca711633a560?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 215 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 91 Plein Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.926601353431 18.420857387732

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang