Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Urban Oasis at Four Seasons

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Gerhart Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 50

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 19 resensies vir Urban Oasis at Four Seasons
Netheid
3.6/5
Diens
3.4/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.0/5
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gerda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die area is onveilig.

Ek glo nie die instansie moet gelys word nie. Nee, die area is onveilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Urban Oasis at Four Seasons se terugvoer

Good day Gerda, we are of course very disappointed by your review, especially because we cannot understand it at all. The area is one of the safest in the entire city with excellent security in the building itself, strict access control and CCTV coverage. With the main police station a mere 50 meters away and Parliament and their protection unit around the corner, we are glad to confirm that we have never had an incident in the more than 8 years we manage our apartments there. We are sad to see that despite all of the above security measures in the area you felt so unsafe that it prompted such as devastating review of our accommodation by yourself.
We are always trying to make our guests as comfortable as possible but have to accept that inner city living is not for everybody.

Urban Oasis at Four Seasons
Neels B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Neels B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moeilike tyd.

Was baie warm. Aircom baie geraas. Gesukkel om te slaap. Dakfan ook geraas.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk V
Saam met vriende

Lekker met 'n paar teleurstellings.

Lekker gebly. 'n Paar negatiewes: 1. Die handdoeke was vuil en vol merke. 2. Die stortgordyn was vol swart merke. 3. Die wasbak in die badkamer was vol merke (asof iemand daar gerook het en die stompies op die rand geplaas het). 4. Die 'aircon' beskikbaarheid is misleidend. Die eenheid het 'n losstaande aircon wat verskriklik raas. Anders as die bogenoemde kon ons geen fout vind nie en die tyd geniet in die Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Urban Oasis at Four Seasons se terugvoer

Hi Schalk, we wish you had told us during your stay if anything was wrong with the towels or curtains. We keep plenty of spares and would have, of course, addressed it. We are sad that you did not enjoy your stay as much as we would have wished you had.

Urban Oasis at Four Seasons
Tracey H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey H
Besigheidsreis

Awesome view, excellent location.

My stay was incredible, the unit was neat and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Urban Oasis at Four Seasons se terugvoer

Hi Tracey, thanks for the feedback and compliments. We are glad you enjoyed your stay with us and hope to welcome you back soon.

Urban Oasis at Four Seasons
Kobus M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Kobus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vensters het gelek en vloer was papnat.

Maintenance het uitgekom maar kon niks doen. Toiletsitplek was los. Instandhouding is baie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Urban Oasis at Four Seasons se terugvoer

Good day Kobus, we are very sad to see that you did not enjoy your stay with us at all.
Your stay was during the night where the CBD had the heaviest rainfall in over 20 years and this was combined with 75 km/h winds. And yes, the panoramic window was leaking and yes, we could not do anything as it was too windy to open the window and fit new seals, however, we did fix it the next day.
All we can do at this stage is to apologize, we were simply not prepared for that kind of storm.

Urban Oasis at Four Seasons
Melshir F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melshir F
Saam met vriende

Very clean. Well equipped.

The fellow guests could be a bit rowdy. We arrived at the place not realising that we had to collect the key in the next road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hector D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hector D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moes in middestad wees om paspoort op te tel by dept binnelandse sake.

Omgewing was ook veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol-anne V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Carol-anne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis duur vir wat jy kry.

As jy in die stad is en jy soek net 'n plek om te slaap kan dit seker werk, maar dis baie duur vir wat jy kry. Die plekkie is klein. Die duvet was effens te klein vir die bed. Die badkamer is klein, ek kan sien hoekom hulle die deur vervang het met 'n skuifdeur. Daardie selfde skuifdeur het bietjie aandag nodig, dit wil nie mooi toemaak nie. 'n Paar van die gloeilampe was geblaas. Daar was nie 'n kurktrekker nie. Koffie was kitskoffie met poeierromer en verslankingsuiker - teleurstellend vir die prysklas. Ek verwag darem suiker vir my koffie! Die gange van die Four Seasons is nou en bedompig. Daar is nie duidelike aanwysingstekens van die parkeerarea na die hysbak toe nie. Die uitsig is asemrowend, maar dis nie die enigste plek met 'n mooi uitsig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Urban Oasis at Four Seasons se terugvoer

Hi Carol-Anne,
We are sad that you did not enjoy our apartment as much as we are striving for.
As we have no control over the communal areas of the apartment building (signage and design of the corridors) we want to respond to the issues raised directly related to the apartment and service.
While we do regular inventory, we dont always pick up items that went missing and all we can do is to apologize for this, we have of course used your feedback to replace the missing items. We are not sure how we can improve on the issue with the duvet, all our beds are either Queen or King size with the matching mattresses and bedding / linen.
For the benefit of our future guests who read this review: Should anything in the apartment be missing or not being to your satisfaction, please just let us know during your stay and we will immediately sort it out, we are only 3 minutes away from the apartment building.

Urban Oasis at Four Seasons
Jon F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Such a lovely apartment with everything you'd need for a comfortable stay and awesome views of the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Benita N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Daar was nie verduidelik waar ons moet incheck nie, so dit was 'n ingewikkelde situasie. Moes toe na die hotel toe gaan om in te check. Nie geweet daar is 'n hotel ook nie. Die kamer is baie mooi en skoon, al die geriewe binne was wonderlik. Die uitsig was ook mooi gewees. Manager Gerhart was uitstekend gewees toe ons gesukkel het om in te check.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Urban Oasis at Four Seasons se terugvoer

Hi Benita, thanks for the feedback and apologies for the confusion at check-in. We offer 24-hour check-ins and can only do so when we have a reception desk that is open 24 hours, which is not the case in the properties where our apartments are located. We will try to be clearer about the check-in procedure so that we can avoid a re-occurrence.
We are happy you enjoyed your stay after the check-in issue was addressed and hope to see you again in the future.
Thanks again for your support.

Urban Oasis at Four Seasons
Willem V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie weer nie.

Was 'n halfuur laat ingeboek, baie onbehulpsaam, vra vir 'n lift van 1. 5 km ver R200. Ek bel uber - R50. Hulle sê hulle het vir my koeldrank gegee om jammer te sê - hulle lieg! Bly nie weer daar nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Urban Oasis at Four Seasons se terugvoer

Hi Willem, we are sorry to see that you did not like our service and while we wish that we had been able to meet your expectations, we take this opportunity to set the record straight for the benefit of our future guests:
We could not check you in earlier than our normal check-out time, but we also did not check you in late.
You enquired about a 07.00 transfer to a location 3.7 km away and we submitted the costing of our shuttle service and also offered to simply book an Uber for you as an alternative. Again, we are sorry we could not make this stay an enjoyable one but we will of course, keep on trying.

Urban Oasis at Four Seasons
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en geskik vir 'n kort verblyf.

Netjiese plek geskik vir 'n aand of twee. Goeie ligging en mooi uitsig. Nie presies soos op die advertensie nie, maar goeie gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Urban Oasis at Four Seasons se terugvoer

Hi Ilze, thanks for the review, great to see that you enjoyed your stay with us. We are looking after 5 apartments in this property and the photos we display on our listing is a compilation of all 5 apartments. as they are very, very similar in size, lay-out and furnishings, we have grouped them under 1 listing.

Urban Oasis at Four Seasons
Sandra T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol.

Die badkamer was baie klein. Ons sou ook meer handdoeke verkies het. Verder was die uitsig ongelooflik en ons het ten alle tye. Veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Urban Oasis at Four Seasons se terugvoer

Good morning Sandra, thanks for the review, we are happy you enjoyed your stay with us. Our hotel is only 3 minutes away and we are always happy to bring more towels or anything else that might be required. Please let us know next time and we hope to see you soon again, thanks again for your support

Urban Oasis at Four Seasons
Wynand D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand D
Enkelreisiger

Baie great en sal definitief weer boek vir my volgende vakansie.

Skoon netjies. Veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Urban Oasis at Four Seasons se terugvoer

Hi Wynand, thanks so much for the review and we hope to see you soon again.

Urban Oasis at Four Seasons
Jeanne-marie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne-marie D

Gemiddeld - gerieflik, skottelgoed word gewas, alles wat nodig het, beskikbaar in woonplek.

Kombuisarea kort aandag in terme van higiëne - mikrogolf binnekant baie vuil. Kamerdeel bedompig - geen venster. Mooi uitsig op Tafelberg en ligging gemiddeld - straatslapers bedel as saans arriveer en moet wag vir parkering deure om op te skuif. Hysbakke en gebou algemeen "scary".

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Urban Oasis at Four Seasons se terugvoer

Hi Jeanne Marie, sorry for the communication issue. We will in future send emails and phone messaging to make sure this does not happen again. We are glad you enjoyed your stay otherwise

Urban Oasis at Four Seasons
Nastasja P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Nastasja P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

As jy fotos vergelyk met die plek, is daar n groot verskil. Het 'n oopplaneenheid verwag soos in beskrywing maar die plekkie is afgeskort en kamer is baie donker. Rusbank in sitkamer was ook nie baie skoon nie, maar jy kry seker waarvoor jy betaal.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Urban Oasis at Four Seasons se terugvoer

Hi Nastasja,
We are managing 5 apartments in the Four Seasons Building, 2 of which are studios (open plan) and 3 are 1 bedroom apartments. The photos we display are accurate for each apartment, but are of course a compilation of all 5.
So the apartment you booked will only match some of the photos, not all of them as there are 5 different ones.
Sorry we could not meet your expectations, we will try to make it clearer that there are indeed 5 apartments, all similar in size and furnishings, but differ in lay-out.

Urban Oasis at Four Seasons
Jaco L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was mooi uitsig.

As julle 'n SMS met besonderhede stuur, laat weet van die sleutels optel by Pleinstraat 91. Almal lees nie hul emails volledig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 273
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 273
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 273
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 47, Zonnebloem, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bf640d1f3a38bde7c02baae0a4d84920a37cf7e5c985d3c68fc9828e2a84beb356f7844d04dc72b023f8a599ba08eb02141?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 273 per nag (plek vir 2) 19 5 1 4 47 Buitenkant Street Zonnebloem 7925 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.928855811363 18.422303851521
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem