Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

U.R.B.A.N on St. John

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir U.R.B.A.N on St. John
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Luandrie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luandrie S
Gesin met klein kinders

Die plekkie is baie oulik en sentraal geleë! Sal dit beslis aanbeveel! Dankie vi.

Ons het lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewoon dit is naby alles.

Dit was baie lekker. Ons het met 'n geruste hart iewers heen gegaan en geweet ons goed is veilig met die alarm wat daar was. Ons het per ongeluk die alarm laat afgaan en binne 5 minute was die sekuriteit daar. Dit was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jim A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jim A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam.

Ek sal waardeer indien een of twee TV-kanale bygevoeg kan word. Nie baie Netflix-aanhanger nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-mari R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-mari R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf en baie sentraal geleë.

Ons het lekker gebly. Die selfsorgwoonstel is sentraal geleë en naby restaurante en inkopiesentrums. Ons plek was netjies en baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erone V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erone V

Verblyf tydens KKNK.

Goeie diens, goed geleë en ongelooflike goed toegeruste eenheid met baie aandag aan detail. Ons sal verseker terug wees. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Gesin met tieners

Dit was die perfekte blyplek vir ons gesin tydens ons besoek aan die KKNK!

Die ligging is so gerieflik naby aan die feesterrein en ons kon oral heen stap vir ons vertonings ook. Ons kon ontspan oor die veiligheid van ons voertuig, want dit was agter 'n geslote hek geparkeer en die blyplek het ook sy eie alarm. Dit sal beslis sommer weer ons eerste keuse vir akkommodasie vir die KKNK wees! Baie dankie aan die vriendelike eienaars wat seker gemaak het ons kom niks kort nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise O
Saam met vriende

Perfekte ligging.

Ons het ons verblyf by U.R.B.A.N on St. John geniet en sal dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius K
Gesin met tieners

Ge-like, rustige plekkie met genoeg spasie vir vier mense.

Lugversorger en waaiers in kamers sorg vir lekker koel slaap in warm Oudtshoorn. Ligging goed vir verkenning en die prys laat baie geld oor om ander dinge te doen. Lieflike tuin. Basiese kombuis, so mens sal nooit gourmet kan kosmaak nie, maar daarvoor is daar uitstekende restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St John-straat 170, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA625ed1bda9e2aa99645beefd5dbfa567a77b92746d95d69ef1a24744f72580372c3d487823caf6e5975d011122fa9a4369b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 170 St John Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.589276622727 22.194096052115