Oudtshoorn Akkommodasie by U.R.B.A.N on St. John | LekkeSlaap
+10

U.R.B.A.N on St. John

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St John-straat 170, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

U.R.B.A.N on St. John is 'n moderne, netjies selfsorg-eenheid wat ten volle toegerus is in die hartjie van Oudtshoorn. Die huis is ideaal vir 'n gesin of vriendegroep wat die area wil verken.

Die verblyf beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad en daar is 'n aparte toilet.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Showmax, DStv en gratis WiFi.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek is beskikbaar.

Die eenheid is naby Oudtshoorn se restaurante, die Jagers-sportkompleks en -tartanbaan, en NA Smit-swembad.

Gaste kan die volstruisplase, Swartbergpas en die Kangogrotte besoek. Die Meiringspoort-waterval, prentjiemooi Matjiesrivier en unieke Karoo-wynplase is ook nabygeleë.

Slaapplek

’n Bespreking by U.R.B.A.N on St. John sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir U.R.B.A.N on St. John
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • St John-straat 170, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink U.R.B.A.N on St. John het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St John-straat 170, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf429685cbcefef438d617a9aa150fd2ae1508a23792da18ff8d3135e28251ee3553e60c1cab70c84101267754be4d90e170f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 170 St John Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -33.589276622727 22.194096052115
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za