Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

UrbanCamp

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kristi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir UrbanCamp
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Deon M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker sentraal.

Die plek het 'n lekker 'vibe' met baie buitelandse besoekers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagplek.

Goeie waarde vir geld. Alles wat jy verlang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena H
Saam met vriende

Fantastiese plek.

Baie oulike skoon tents met die nodigste geriewe byderhand. Die restaurant is lewendig en die kos van hoogstaande gehalte. Sal verseker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja B
Gesin met tieners

Heerlike, unieke verblyf met 'n gesellige atmosfeer.

Baie goed en netjies ingerigte vaste tentverblyf. Uitstekende ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton S
Saam met vriende

Oornag op roete na Hentiesbaai.

Ons was 4 paartjies wat oornag het. Die dames het gekla oor die ligging van die storte, asook die hoeveelheid wat beskikbaar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan G
Saam met vriende

Baie geniet.

Rustige atmosfeer. Skoon. Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste kamp.

Regtig 'n onverwagte verrassing in die middel van die stad. Ons tweede keer daar en sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertus M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albertus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ervaring oor die algemeen, krag het een keer getrip die aand en ons het gesukkel om iemand te kry om dit op te los, maar andersins goed.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothy R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy R
Gesin met klein kinders

Vinnige oorslaap in Windhoek.

Tente was baie skoon en netjies. Personeel was baie vriendelik. Kos was heerlik. Die atmosfeer is so lekker rustig. Definitief die geld werd. Sal vir 'n feit weer UrbanCamp gebruik vir 'n oorslaap as ons Windhoek besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brigitte S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte S
Saam met vriende

Ek sal enige tyd weer by Urban Camp gaan bly. Alles was great!

Daar is altyd goeie diens, die mense is altyd vriendelik en behulpsaam en is bereid om 'n plan vir mens te maak wanneer nodig. Baie lekker en gemaklik geslaap en dit is goed geleë in Windhoek om maklik en vinnig orals uit te kom. Hulle voorsien ook disse vir gesondheidsfreaks en hulle het vars uitgedrukte sappe vir dieselfde groep mense. Hulle is great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reho L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reho L
Gesin met klein kinders

Amazing and totally unexpected.

Great surprise and enjoyed the vibe. Tents beautifully appointed and very comfortable and spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anlo D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename kamp in die stad.

Baie gerieflike en netjiese kampplek om te oornag, sentraal geleë in Windhoek. Restaurant bedien heerlike etes teen billike pryse, net jammer die diens is so stadig, kelnerin was baie stadig en nie baie behulpsaam nie. Oord is geleë in 'n baie raserige area, ek glo nie mens sal regtig hier kan uitrus nie, ons het gelukkig net hier oornag. Verder is die tent waarin ons gebly het, pragtig versier en baie netjies. Die kuier-area by die restaurant is pragtig en verwelkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermarie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf in die hartjie van Windhoek.

In die hartjie van Windhoek - tussen die geruis en druis van voertuie en besige paaie - is hierdie pragtige kampterrein. Dis skoon, netjies, pragtige uitleg en baie vriendelike personeel. Elkeen stap 'n ekstra myl om regtig jou verblyf die beste te maak. Alhoewel daar deurentyd verkeer gehoor word, word voorsiening gemaak om d.m.v. oorpluisies die klank te verdoof. In alle aspekte voldoen hul aan kliënte se behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fransie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie V
Gesin met klein kinders

Gerieflik!

Baie oulik en gerieflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Gesin met klein kinders

Wonderlike ervaring! Kamp in die stad!

Skoon en gerieflik. Mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie R

Baie netjiese en veilige plek om te bly.

UrbanCamp bied waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard D

Aangenaam en sonder probleme.

Ons was 7 mense in twee voertuie met 'n boswa. Ons was in drie permanente tente, baie gerieflik ingerig. Buite my tent was 'n kragprop waarby ek my kamptreiler kon inprop om die battery te laai en die vrieskas te laat loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Winnie-isabel L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie-isabel L
Saam met vriende

What a pleasant surprise.

Our flight was delayed and as a result we only landed after 10 pm. Urban Camp was extremely helpful and had someone ready to show us to our accommodation. What a lovely setup! It is a brilliant stop in Windhoek after arrival or just before departure.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n aangename verrassing.

Ons vlug was vertraag en gevolglik het ons net na 10:00 geland. Urban camp was uiters behulpsaam en het iemand gereed gehad om ons te wys na ons akkommodasie. Wat 'n pragtige opset! Dit is 'n briljante stop in Windhoek na aankoms of net voor vertrek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lieflike bosatmosfeer in die hart van die hoofstad.

Waar kry jy 'n kampterrein in middel van 'n hoofstad, slegs in Namibië. Daar is soveel verskillende toeriste van alle tale teenwoordig in 1 kampterrein. Urban Camp was oulik met tente, 'n restaurant en 'n lieflike swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met vriende

Ideale plek in Windhoek.

Baie mooi pkekkie, sentraal in Windhoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eurika M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eurika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Lekker gebly in UrbanCamp. Net jammer almal hou nie by die kampreëls nie. Ek moes laataand skakel sodat die geraas wat deur die buitelandse groep gemaak is tot stilstand kon kom. Almal het betaal vir hul verblyf, my geld is net so goed soos enige ander uitlander se geld. Sorg tog dat as daar kampreëls is, dit nagekom word. Mense vertrek vroeg oggend en dit is nodig om uit te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oloff E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Oloff E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

'n Baie gerieflike kamp om by te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid D
Gesin met tieners

Puik verblyf, netjies en goed toegeruste tente. Letterlik om die draai van Joe's Beerhouse.

Ons het baie lekker by UrbanCamp gekuier, netjiese terrein en goed toegeruste tente. Dalk net 'n ekstra kombers. Windhoek was yskoud die afgelope vakansie. Sal vir seker weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette D
Gesin met klein kinders

100% aanvaarbaar vir oornagverblyf.

100% reg vir oornagverblyf met familie. Almal baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rico D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rico D
Saam met vriende

Top klas elke keer.

Hierdie is reeds my tweede keer wat ek van UrbanCamp gebruik maak. Regtig baie spesiaal. Die idee van hierdie plek is net ongelooflik so in die stad. Die diens is puik en die kamers in die tente is bitter netjies en met al die nodige toegerus. Ek het alreeds mense aanbeveel en gaan vir seker vorentoe ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Gesin met klein kinders

Urban gem.

Ons was regtig verras met die lekker kampgevoel wat mens kry by UrbanCamp en dit terwyl jy in die middel van die stad is, mens besef dit amper nie. Als was regtig baie lekker en ons seuntjie het die swembad in die warm weer baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese kampplek.

Die kampplek is goed versorg en die sekuriteit is baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 142 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schanzenstraat 2, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA348e6519d65d7294646c50950fd73fd1f0b336e23546f8d3248ed561111631e02860986fefe4ca3469efce0513b48b2bfa23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 2 Schanzen Road Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.55465 17.093083
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem