Urmarah Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Urmarah Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis in Constantia. Dié villa is smaakvol versier en het 'n ruim patio met 'n uitsig op die swembad en die berge.

Die villa het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, elk met sy eie badkamer. Daar is 3 slaapkamers onder en 1 slaapkamer bo. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n ekstra uittrekbed. Dié slaapkamer het sy eie badkamer, maar dit is nie en suite nie. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n ekstra uittrekbedjie, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die vierde slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort.

Die villa beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea wat lei na 'n patio, asook 'n aparte TV-kamer en waskamer. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas en 'n skottelgoedwasser. Die villa het 'n swembad, braaigeriewe, sekere DStv-kanale, WiFi en 'n alarmsisteem. Daar is parkeerplek vir vir 2 voertuie en 'n skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar. Let asseblief dat die swembad nie omhein is nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Urmarah Villa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Urmarah Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R12 697 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za