Utara Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Santie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 150
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Melanie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Teleurstellend.
Adele J - Mrt 2024
Algehele gradering
Our stay was manageable but disappointing.
Lees meerColette O - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, netjies en skoon.
Gawie B - Des 2023
Algehele gradering
Osem stil en rustige plek.
Ida V - Des 2023
Algehele gradering
Rus, stilte, vrede vir die gemoed.
Marianne M - Okt 2023
Algehele gradering
Rus en Vrede.
Maritza M - Okt 2023
Algehele gradering
Wens ek kon langer bly. Wat 'n rustige awesome plekkie. Tannie, jy is 'n awesome mensie. Ek sal beslis weer gaan.
Ursela V - Okt 2023
Algehele gradering
Wat 'n juweel!
Utara Farm se terugvoer
Baie dankie Ursela vir die mooi resensie. Ek waardeer dit en julle is altyd welkom om weer te kom.
Andre A - Sep 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en hulpsame diens.
Susan L - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en Santie het ons dadelik laat tuisvoel. Sy is voorwaar 'n ystervrou met 'n hart van goud.
Pieter P - Mei 2023
Algehele gradering
Die ontvangs en diens was baie goed. Santie is 'n baie vriendelike gasvrou.
Celia B - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Rustig.
Elize O - Des 2022
Algehele gradering
Utara Wildsplaas tiek al my boksies. Lieflik.
Chantelle B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Sal Utara Wildsplaas enigetyd weer besoek.
Danica F - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig in die bosveld.
Utara Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is altyd welkom hier by ons in die Bosveld.
Hannes V - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker.
Pieter S - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies en rustige plaas- en natuuromgewing.
George H - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Willem V - Mrt 2022
Algehele gradering
Geen probleem. Was lekker verblyf.
Coleen D - Mrt 2022
Algehele gradering
Werklik 'n pragtige, rustige plekkie waar jy kan gaan ontspan van die besige stadslewe.
Kellee K - Mrt 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Petro V - Mrt 2022
Algehele gradering
Als wat jy nodig het.
Mariette M - Jan 2022
Algehele gradering
Dis die ideale plek om te rus en tot stilstand te kom.
Linda P - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike plek sal dit verseker aanbeveel.
Hanlie V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie geniet! Waarde vir geld!
Estelle P - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige bosveld atmosfeer.
Rudolph L - Jul 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies met goeie ligging en vriendelike en behulpsame gasvrou.
Pikkie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Sal Utara vir enige persoon aanbeveel.
Moonyean B - Feb 2021
Algehele gradering
Magic - if you need peace and quiet this is the place for you
Lees meerCobus M - Feb 2021
Algehele gradering
Goeie diens, netjies, pragtige terrein, goed toegerus. Kan meer doen om wildbesigtiging te vergemaklik.
Maretha B - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies, net reg vir niksdoen!
Rudolf B - Des 2020
Algehele gradering
Tranquil and peaceful. Enjoyed the nature.
Magdil D - Des 2020
Algehele gradering
Wat 'n gheerlike ontspanne naweek!
Raine S - Nov 2020
Algehele gradering
So 'n vreugdevolle ervaring, elke oomblik spesiaal gemaak saam met my gesin. Selfs my gesin het daarvan gehou en wil weer kom kuier.
Kobus E - Nov 2020
Algehele gradering
Puik.
Jan Gerhardus D - Okt 2020
Algehele gradering
Utara is 'n ware hawe en rusplek in die mooie Bosveld
Lees meerUtara Farm se terugvoer
Baie dankie Jan vir die mooi resensie. Dit was vir my ook lekker om julle hier te ontvang. Julle is enige tyd welkom.
Zenobia F - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties rustig
Elize R - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Alet S - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig.
Frik S - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon.
Lees meerJananda G - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies, stil area.
Jenny S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie rustig en Santie is baie gasvry.
Wynand D - Aug 2019
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Elaine A - Aug 2019
Algehele gradering
Goeie opsie vir voëlkykers.
Sanet M - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Lizemarie S - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig en stil.
Frederik B - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker rustig.
Santie F - Jun 2019
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rak.
Pierre B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam. Sal weer gaan.
Linda B - Mei 2019
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Danie V - Mei 2019
Algehele gradering
Die ideale plek om rustig te wees en te ontspan.
Alida P - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie rustige omgewing, uiters netjies met die beste gasheer en gasvrou.
Maritha S - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik ontspanne en ongekompliseerd.
Willem B - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerEllie B - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlik ontspannend met baie voël spesies om rustig te besigtig.
Lees meerMagda E - Feb 2019
Algehele gradering
Rustige, silwerskoon verblyf in wonderlike natuurskoon!
Herman S - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
Annatjie G - Jan 2019
Algehele gradering
Excellent. Away from heavy traffic malls. In nature feeding our sou.l
Lizanne B - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflike plek om te bly. Jammer ons was net een nag daar.
Rene B - Des 2018
Algehele gradering
Verblyf was bevredigend.
Utara Farm se terugvoer
Ons kan ongelukkig niks aan die munisipale situasie doen nie. Ons het al gekla dat ons blou in die gesig is, maar niks word gedoen nie. Jammer daaroor.
Adrie P - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam en vriendelike diens.
Utara Farm se terugvoer
Baie dankie Adrie vir die mooi terugvoer. Dit was ook vir ons aangenaam om sulke rustige en aangename gaste hier te ontvang. Julle sal enige tyd welkom wees
Joshua Hendrik B - Des 2018
Algehele gradering
An oasis in a desert.
Lees meerUtara Farm se terugvoer
Baie dankie Joe vir die goeie "review". Ons waardeer dit
Lurinda S - Nov 2018
Algehele gradering
Gasvrye en vriendelike ontvangs, rustige en ontspanne atmosfeer, kon werklik afsluit en ontspan.
Braam N - Nov 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerUtara Farm se terugvoer
Baie dankie Braam vir die goeie terugvoer. Ons waardeer dit en hoop ons sien julle weer.
Len P - Nov 2018
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Miekie F - Nov 2018
Algehele gradering
Netjies & goeie gasvryheid
Riaan B - Okt 2018
Algehele gradering
Lieflik en rustig in die natuur.
Nandie V - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig om net af te sluit van die gejaagde lewe.
Linda H - Okt 2018
Algehele gradering
'n Heerlike rustige naweek van kuier en gesels saam met goeie vriendinne.
Lees meerKarin H - Jul 2018
Algehele gradering
Eienaars ons baie welkom laat voel en baie vriendelik. Eenheid was netjies en staff was vriendelik en behulpsaam.
Isabella G - Jul 2018
Algehele gradering
Die wit asbeshuisie was groot genoeg vir 'n familie van 4, maar die badkamer is regtig bietjie klein. Gelukkig het die eienaar vir ons die badkamers oorkant ons huisie oopgemaak om ook te gebruik dit het baie gehelp.
Santie C - Jul 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
Marelize V - Jul 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Kayleen J - Jul 2018
Algehele gradering
Friendly hosts, caring and intent on assistance.
Jakkie V - Jun 2018
Algehele gradering
Absoluut onverbeterlik!
Phillip S - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was heel aangenaam en uiters rustig met pragtige natuurskoon en dieregeluide.
Lees meerCj V - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker kuierplek met netjiese geriewe.
Helene C - Apr 2018
Algehele gradering
Ons het heerlike gebly en is baie vriendelik ontvang.
Meyer D - Mrt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik, vriendelike eienaars wat uit hul pad gaan om dit vir jou gerieflik maak.
Utara Farm se terugvoer
Baie dankie Meyer. Dit was vir ons lekker om so n rustige gas hier te ontvang. Jy sal altyd welkom wees.
Philna B - Jan 2018
Algehele gradering
Geniet en uitgerus.
Hannie H - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Ben G - Des 2017
Algehele gradering
Value for money!
Anina V - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik geslaap.
Lynette V - Nov 2017
Algehele gradering
Die verblyf is pragtig ingerig en baie veilig.
Estelle V - Nov 2017
Algehele gradering
'n Lushof en 'n oase met pragtige diere.
Izienne G - Nov 2017
Algehele gradering
Baie mooi en ontspannend.
Anne-marie L - Nov 2017
Algehele gradering
Ongelooflike plek in die natuur, awesome.
Utara Farm se terugvoer
Hallo Anne-marie. Baie dankie vir die mooi review, ek waardeer dit opreg. Ek is baie bly dat jy jou kuiertjie hier geniet het. Jy sal altyd hier welkom wees
Andre S - Okt 2017
Algehele gradering
Ons het ongelooflik lekker gekuier.
Lees meerUtara Farm se terugvoer
Andre en Magda, baie dankie vir die mooi resensie.Ons waardeer dit opreg en sal julle enige tyd weer hier by ons verwelkom.
Hannelie D - Okt 2017
Algehele gradering
Was baie gasvry en alles wat ons nodig gehad het was tot ons beskikking.
Wayne O - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker
Lou M - Okt 2017
Algehele gradering
Aangename ervaring en hartlike mense.
Martin B - Okt 2017
Algehele gradering
Hemelse natuurskoon en ontspannend.
Utara Farm se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit was vir ons ook lekker om sulke aangename gaste hier te ontvang.
Nicola R - Sep 2017
Algehele gradering
Rus vir jou siel!
Gerhard V - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker rustig, kon praat en geniet
Luciel M - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig!
Koos V - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik ontspan.
Utara Farm se terugvoer
Baie dankie Koos en Rita vir die mooi review. Ons waardeer dit opreg.
Alta B - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig, stil, skoon, vriendelik.
Ronel J - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik gerus in stilte.
Utara Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Ronel. Dit was vir ons lekker om sulke aangename gaste hier by ons te ontvang. Julle sal altyd welkom wees om weer te kom.
Vriendelike Groete.
Santie
Lettie V - Jul 2017
Algehele gradering
Rustig en baie gasvry.
Marlene En Danie V - Jul 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Mike W - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker tyd en rustige ontspanning.
Hennie R - Apr 2017
Algehele gradering
Die rustigheid soos nooit tevore.
Lizelle M - Mrt 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig gewees.
Janille A - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was lekker stil.
Liezel O - Jan 2017
Algehele gradering
Ongelooflik baie lekker gebly.
Andre C - Des 2016
Algehele gradering
Dit is 'n plaas waar jy jou siel kan verfris.
Louis V - Nov 2016
Algehele gradering
Goeie bosveld ervaring; rustig en aangenaam.
Mannetjies D - Nov 2016
Algehele gradering
Dit is vir persone wat net wil rus en niks doen nie.
Nihan D - Nov 2016
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Ockie M - Okt 2016
Algehele gradering
Die rustigheid en vriendelikheid was soos 'n uitnodiging wat sê jy is altyd welkom.
Mike R - Okt 2016
Algehele gradering
Gemiddeld
Kathy D - Okt 2016
Algehele gradering
Netjies - waarde vir geld!
Lourina V - Sep 2016
Algehele gradering
Sal beslis weer kom!
Riana E - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Rina S - Aug 2016
Algehele gradering
Utara is aan te beveel.
Mari V - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker en stil.
Paul V - Aug 2016
Algehele gradering
Baie rustig en ontspanne.
Deirdre H - Jun 2016
Algehele gradering
Wonderlike, ontspannende atmosfeer weg van geraas.
Alma V - Mei 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Utara Farm se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit en dit was ook vir ons lekker om sulke aangename gaste hier by ons te ontvang. Vriendelike groete. Santie
Elmarie V - Mei 2016
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Lees meerAlwana D - Mei 2016
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik ingerig.
Tinus B - Apr 2016
Algehele gradering
Soos wat ons verwag het was dit baie stil en rustig.
Lees meerRetha F - Apr 2016
Algehele gradering
Het die stilte baie geniet en ontspan.
Lees meerRina D - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was nou lekker stil en rustig. Maar nie almal in gesin hou daarvan nie.
Connie T - Mrt 2016
Algehele gradering
Die lekkerste verblyf in 'n baie lang tyd. 'n Seën!
Lees meerDawn E - Mrt 2016
Algehele gradering
Loved Utara and will definitely visit again.
Lees meerRentia E - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlik en rustig.
Rachel P - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustig weg van stad se gewoel.
Utara Farm se terugvoer
Jammer ons sou u graag op n wildsrit wou neem maar u het 16:00 hier aangekom en het die volgende oggend vroeg alweer vertrek. U kon gaan stap het as u regtig graag wild wou sien, Daar is wild in die kampe omtrent 500m van die chalet af.
Joey K - Feb 2016
Algehele gradering
Stilte, stilte, stilte.
Leonie T - Feb 2016
Algehele gradering
Our stay was very comfortable and peaceful.
Daleen N - Feb 2016
Algehele gradering
Die gasheer en gasvrou is baie gasvry en ons het heerlik gekuier!
Dirk V - Jan 2016
Algehele gradering
Aangename verblyf in `n skoon netjiese chalet.
Lees meerLienkie S - Des 2015
Algehele gradering
Bosveld-atmosfeer, skoon en netjies, positiewe ervaring.
Annarie D - Des 2015
Algehele gradering
Chalet was netjies, maar dit was erg warm, sal nie aanbeveel vir 'n somervakansie. Sal aanbeveel dat lugversorgers geïnstalleer word.
Rocher P - Des 2015
Algehele gradering
Uitstekend
Jeaninne F - Des 2015
Algehele gradering
Hartseer om terug te keer huis toe!
Lees meerChantelle O - Des 2015
Algehele gradering
Lekker rustig.
Danie C - Des 2015
Algehele gradering
Excellent.
Marita D - Des 2015
Algehele gradering
Dit was amazing in alle opsigte - ons het dit vreeslik geniet!
Utara Farm se terugvoer
Baie dankie vir die goeie review. Ons waardeer dit en dit was ook vir ons aangenaam om sulke gawe mense hier by ons te akkommodeer.
Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete,
Santie
Jaco P - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker, die huisie waarin ons gebly het was ook ruim en die plek by netjies en in goeie kondisie.
Lees meerTiaan V - Okt 2015
Algehele gradering
Fantastiese oase in die bos!
Lees meerElna V - Okt 2015
Algehele gradering
Lekker gerus in die natuur .
Marna K - Okt 2015
Algehele gradering
Rondawel verblyf met alles wat jy nodig het.
Rene B - Sep 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Riaan W - Sep 2015
Algehele gradering
Sal definitief weer gaan met my gesin.
Olga V - Sep 2015
Algehele gradering
Wonderlike verblyf en vriendelikheid.
Annamari K - Aug 2015
Algehele gradering
'n Regte asemskep-plekkie met hope gasvryheid.
Lees meerRene C - Aug 2015
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Henry V - Jun 2015
Algehele gradering
Netjies skoon en net 'n plesier.
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Utara Wildplaas, Grootvallei, Naboomspruit, 0560, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom