Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Utara Farm

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Utara Wildplaas, Grootvallei, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Utara Farm is omtrent 3 km vanaf Naboomspruit, Mookgophong in Limpopo. Dit is slegs 1 en 'n half uur se ry vanaf Pretoria en 2 ure se ry vanaf Johannesburg. Die plaas is die tuiste van 'n groot verskeidenheid wild, insluitend kameelperde, koedoes, rooibokke, sebra's, swartwitpense, njala's, rooihartebees, rietbokke, vlakvarke en vele meer.

Ons bied gerieflike, skoon en goed toegeruste selfsorg-akkommodasie, sowel as braaigeriewe en 'n swembad. Ons het tans 7 ten volle toegeruste eenhede beskikbaar. Die verblyf is die ideale wegbreekplek vir vriende en familie.

Wat die plaas nog meer spesiaal maak is die feit dat dit oorvleuel met 'n deel van die Nylsvley seisoenale vloedvlakte. Die vloedvlakte bestaan uit riet- en grasvlaktes en word omring deur akasia-bosveld. Die plaas is dus 'n lushof vir voël- wildspesies. Meer as 370 wildspesies is al in die gebied identifiseer.

Mookgopong wat voorheen as Naboomspruit bekendgestaan het, is 'n bekoorlike dorpie aan die voet van die Waterberg. Dis 'n bekende vakansiedorpie met warmwaterbronne, lekker weer regdeur die jaar, natuurreservate en bosveld-oorde wat altyd tientalle toeriste lok.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 148 resensies vir Utara Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Utara Wildplaas, Grootvallei, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Utara Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Utara Wildplaas, Grootvallei, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzZTEwZWY4LTE5ZDktNDM0ZC05YmYyLWY3YzQyYzA5NDY4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 148 5 1 5 Utara Game Farm Grootvalley 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.507721469618 28.754383334988