Utopia Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 20 % af

Kry 20% af. Geldig vanaf 14 Mei 2019 tot 30 Aug 2019.

Beskrywing

Utopia Guesthouse bied selfsorg- en oornagverblyf in Panorama in Bethlehem. Die gastehuis is gerieflik geleë en is nie ver van verskeie winkels en restaurante af nie.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede: Gemsbok en Impala. Gemsbok bied slaapplek aan 4 gaste en Impala is effens kleiner en bied slaapplek aan 3 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-geriewe, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met satelliet-kanale. WiFi is ook beskikbaar.

Albei eenhede bied saam slaapplek aan 7 gaste en kan as 'n geheel bespreek word.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Utopia Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R799 R639 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af. Geldig vanaf 14 Mei 2019 tot 30 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]