Uvongo Cabanas 12A

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Uvongo Cabanas 12A bied selfsorgverblyf in 'n woonstelkompleks in die kusdorp Uvongo. Die vriendelike dorp het 'n ontspanne vakansie-atmosfeer met ongerepte strande en welige subtropiese plantegroei wat bydra tot die pragtige natuurskoon.

Hierdie woonstel is op die grondverdieping en het 3 slaapkamers met 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het en suite-badkamer en 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die tweede en derde slaapkamers deel die gebruik van 'n aparte badkamer. Die huis bied bad- en stortgeriewe.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n TV met DStv en lei na die stoep.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area en is binne maklike bereik van die Uvongo-strand. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie.

Slaapplek

'n Bespreking by Uvongo Cabanas 12A sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Uvongo Cabanas 12A gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za