Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uvongo Cabanas 13B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 71, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Uvongo Cabanas 13B is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo se strand en ander besienswaardighede.

Die woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste. 'n Maksimum van 4 volwassenes en 2 kinders word toegelaat. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is bo en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede en derde kamer is onder en het 2 enkelbeddens elk. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en ander kookgerei. Die sitkamer langsaan het 'n TV met DStv. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die see.

Die kompleks bied veilige parkeerplek en is net 6 km vanaf die Hibiscus Mall en restaurante. Dis ook net 'n entjie se ry vanaf ander geriewe in Margate en Shelley Beach.

Slaapplek

’n Bespreking by Uvongo Cabanas 13B sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Uvongo Cabanas 13B
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Jaar gelys 5

Ligging

  • Colinstraat 71, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Uvongo Cabanas 13B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 71, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec554f6593801929767504297cb60b6c3c520f9d91425e5296cdf86a23119641806981b75c6a4e79f461efb9bc968fa6d5a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 71 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.834410671946 30.394924057239
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem