Uvongo Cabanas 8A

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Uvongo Cabanas 8A bied selfsorgverblyf in 'n woonstelkompleks in die kusdorpie Uvongo. Dié vriendelike dorp het 'n ontspanne vakansie-atmosfeer met ongerepte strande en welige subtropiese plantegroei.

Die woonstel is op die grondverdieping, het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. 2 van die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area en is stapafstand van Uvongo se hoofstrand af.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Uvongo se strand, St Micheals on Sea Beach, Riverbend Krokodilplaas, Skyline Natuurreservaat en Hibiscus Mall in.

Slaapplek

'n Bespreking by Uvongo Cabanas 8A sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Uvongo Cabanas 8A gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za