Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uvongo Cabanas 9A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 69, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Uvongo Cabanas 9A bied selfsorgverblyf in 'n woonstelkompleks in die kusdorp, Uvongo. Die kompleks is net 'n kort entjie se stap van die strand en die winkels af.

Dié grondvloerwoonstel is ten volle gemeubileer en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer wat gedeel word. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel. Ekstra geriewe sluit 'n braai-area, TV, DStv, 'n wasmasjien en onderdakparkeerplek vir 2 voertuie in.

Besienswaardighede in die omtrek sluit Uvongo-strand, St. Micheals on Sea- strand, Riverbend Krokodilplaas, Skyline Natuurreservaat en Hibiscus Mall in.

Slaapplek

’n Bespreking by Uvongo Cabanas 9A sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Uvongo Cabanas 9A
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Colinstraat 69, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Uvongo Cabanas 9A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 69, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50c8693e2281ddb72d237828fa18e75e709000a5c7e252b82f32049fdab1b9e924b179f0feaa0a26ab24b95622acfae37aef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 69 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-14:00 09:00 -30.832614904796 30.397753715515
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem