Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uvongo Cabanas A2

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collinstraat 69, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R840 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Uvongo Cabanas A2 is aan KwaZulu-Natal se Suidkus, net 5 km noord van Margate, geleë. Uvongo Cabanas is 'n veilige kompleks, met die ideale ligging naby die swemstrand (200 m) en verskeie plaaslike doendinge en winkelsentrums.

Uvongo Cabanas A2 is 'n bekoorlike woonstel met 3 slaapkamers en 2 badkamers met slaapplek vir 4 volwassenes en 3 kinders. Dit bied 'n uitsig oor die Indiese Oseaan vanuit die 2 hoofslaapkamers. Dié eenheid is op die grondverdieping. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed elk, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. Die eenheid is ook rolstoelvriendelik.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n mikrogolf, oond, yskas en 'n tuimeldroër. Daar is 'n TV met 'n DStv-koppelpunt in die leefarea. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Daar is 'n dubbelparkeerplek vir 2 motors en braaigeriewe is beskikbaar. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke en toiletware saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by Uvongo Cabanas A2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1 Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xKinderbed vir 1
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 30 resensies vir Uvongo Cabanas A2
Netheid
3.9/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Collinstraat 69, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Uvongo Cabanas A2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R840
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R840
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collinstraat 69, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkYWIwNjc0LWJlZDktNDczZi04ZTUzLWMwMDAzMDAyYWVkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag (plek vir 7) 30 5 1 5 69 Collin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.832677201848 30.397971227387