Uvongo Chalet 17
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard 16, Uvongo, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Uvongo Chalet 17 is in ‘n veilige kuskompleks in Uvongo, in die hartjie van die Hibiskuskus, geleë. Dié dorp is die ideale basis vanwaar gaste die subtropiese Suidkus se strande en natuurlike woude kan verken.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 kamers en 2 badkamers. Daar is 2 kamers met dubbelbeddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met ‘n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en ‘n TV met DStv.
Die kompleks het veilige parkeerplek vir 1 voertuig, asook ‘n swembad en ‘n see-uitsig.
Buiten die strande is die warm Indiese Oseaan ideaal vir snorkel en duik. Ander aktiwiteite sluit branderplankry, seil, kanovaart, waterski en wildkyk in.
Slaapplek
’n Bespreking by Uvongo Chalet 17 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Lilliecrona Boulevard 16, Uvongo, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard 16, Uvongo, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom