Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uvongo Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R450 administrasiefooi en R150 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef. Die deposito sal binne 72 uur na die uitklokdatum aan die gas terugbetaal word, mits daar geen skade is nie.
Indien die gasbraaier nie deur die gaste skoongemaak word nie, sal 'n ekstra R150 gehef word.
Die jacuzzi werk met koopkrag en gaste moet dit self aanskaf.
Die jacuzzi word skoongemaak en volgemaak vir gaste en indien nuwe water binne 10 dae ingetap moet word sal daar 'n esktra koste gehef word.
Beddegoed word na 10 dae van 'n bespreking verander, tensy daaglikse skoonmaakdienste versoek word, teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pioneerweg10, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1G2pYOFhISTLW9VNo7Zmoc88FvpKQVNUpkk439eYbJEuMMMoCT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 10 Pioneer Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.833464552353 30.390409339543