Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uvongo Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pioneerweg10, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Uvongo Cottage is in Uvongo, KwaZilu-Natal, 'n omgewing wat bekend is vir sy skilderagtige roetes, strande, staproetes en branderplankry.

Verblyf bestaan uit 1 slaapkamer en 'n sitarea en is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die sitarea het 2 banke wat slegs vir kinders is. Ander geriewe sluit in 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en 'n stoof. Die eenheid het ook 'n jacuzzi en dit beloop teen 'n ekstra koste om te gebruik.

Daar is 'n swembadm braai-area en veilige aprkeerplek op die perseel.

Doendinge in die omgewing sluit in perdry, voëlkyk, visvang, fietsry en tennis.

Slaapplek

’n Bespreking by Uvongo Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Uvongo Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mimi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 6

Ligging

  • Pioneerweg10, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Uvongo Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pioneerweg10, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1G2pYOFhISTLW9VNo7Zmoc88FvpKQVNUpkk439eYbJEuMMMoCT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 10 Pioneer Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.833464552353 30.390409339543
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem