Manaba Akkommodasie by Uvongo Destiny4u Retreat | LekkeSlaap
+34
+34

Uvongo Destiny4u Retreat

Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Svea-laan 81, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Uvongo Destiny4u Retreat bied selfsorgverblyf wat geskik is vir 'n groep vriende of familie en is in Uvongo tussen Margate en Shelly Beach geleë.

Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede. Whale House 1 het slaapplek vir 9 gaste en bied ook 'n swembad. Dolphin House 2 het slaapplek vir 7 gaste, maar geen swembad nie.

Die huise is op dieselfde perseel en spog met 'n uitstekende ligging na aan verskeie Blouvlagstrande. Ons is net 1,4 km vanaf Manaba-strand, 1,5 km vanaf Uvongo se hoofstrand en 2,7 km vanaf Margate se hoofstrand, óf jy kan 123 m stap na 'n nabye strand met rotspoele.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Svea-laan 81, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Svea-laan 81, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACkTUbGeVfpaI0rkaGDnjwIqdTGFBCGgJt0ROeKmASbxRRC6ATk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 81 Svea Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.846706709262 30.388588607311
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za