Uvongo Holiday Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Uvongo Holiday Apartment bied gerieflik selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in 'n woonstelblok in Uvongo, net 200 m vanaf Uvongo se strand. Gaste kan gedeeltelike see-uitsigte vanaf die balkon geniet.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die woonstel het ook 'n badkamer met 'n stort-oor-bad en 'n kombuis en leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die sitarea het 'n TV. Linne word voorsien. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon.

Die woonstelblok is 4,1 km vanaf Margate se hoofstrand en 6,3 km vanaf Margate se visvangpier. Die bestemming bied toegang tot plaaslike winkels en eetplekke.

Slaapplek

'n Bespreking by Uvongo Holiday Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Uvongo Holiday Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za