Uvongo Square 20

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Uvongo Square 20 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-vakansiewoonstel in 'n woonstelblok 200 m van Uvongo Beach af. Die woonstel bied 'n gedeeltelike see-uitsig.

Die woonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n gastetoilet naby die woonstel se ingang. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n balkon met stoepmeubels, 'n sonstoel en 'n gasbraai.

Daar is veilige parkeerplek in 'n parkeerarea agter 'n afstandbeheerde hek. Die woonstel is sentraal geleë en bied toegang tot die hoofstrand, plaaslike winkels en eetplekke.

Slaapplek

'n Bespreking by Uvongo Square 20 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Uvongo Square 20 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za